Tyne and Wear

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Tyne en Wear)
Spring na: navigasie, soek
Tyne and Wear
County Flag of Tyne & Wear.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
Tyne and Wear UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Tyne and Wear
Oppervlakte 538 km2
Bevolking 1 104 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid 2 044 inw./km2
Distrikte en Unitêre owerhede
Tyne and Wear numbered districts.svg
  1. Gateshead
  2. Newcastle upon Tyne
  3. North Tyneside
  4. South Tyneside
  5. Sunderland

Tyne and Wear (uitgespreek /ˌtaɪn ən ˈwɪər/; vernoem na die Tyne en Wearriviere) is 'n Metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit in die stede van Newcastle upon Tyne, Sunderland, South Shields en Tynemouth. Tyne and Wear het 'n bevolking van 1 104 100 in 2011 gehad en is die 13de grootste graafskap in Engeland.