16de Oscar-toekenningsaand
16de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 2 Maart 1944 | |
Plek | Grauman se Chinese teater, Los Angeles | |
Aanbieder | Jack Benny | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Casablanca | |
Meeste pryse | The Song of Bernadette (4) | |
Meeste benoemings | The Song of Bernadette (12) |
Die 16de Oscar-toekenningsaand is op 2 Maart 1944 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1943. Die meer teatrale aanbieding het dit die voorloper gemaak van hedendaagse Oscar-aande.
Die animasiereeks Tom and Jerry het hul eerste Oscar gewen vir The Yankee Doodle Mouse nadat hulle twee keer agtereenvolgens benoem is sonder om te wen. Hulle het eindelik nog ses Oscars gewen, onder meer drie keer agtereenvolgens vir die volgende drie jaar, en is altesaam 13 keer benoem.
Manlike en vroulke byspelers het vir die eerste volgrootte-beeldjies huis toe geneem in plaas van kleiner beeldjies wat op ’n plaat aangebring is.
Dit was die laaste keer tot in 2009 dat die beste prent meer as 10 benoemings gekry het. The Ox-Bow Incident is die laaste prent wat net in dié kategorie benoem is.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste prent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste draaiboekverwerking |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]- George Pal
Irving G. Thalberg-gedenkprys
[wysig | wysig bron]- Hal B. Wallis
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The 16th Academy Awards (1944) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 14 Augustus 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia