in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
8 ste Oscar-toekenningsaand
Datum
5 Maart 1936
Plek
Biltmore Hotel, Los Angeles
Aanbieder
Frank Capra
Pryse & benoemings
Beste rolprent
Mutiny on the Bounty
Meeste pryse
The Informer (4)
Meeste benoemings
The Lives of a Bengal Lancer en Mutiny on the Bounty (7 elk)
Bette Davis, beste aktrise, in 'n toneel uit Dangerous .
Die 8ste Oscar-toekenningsaand is op 5 Maart 1936 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1935. Die aanbieder was Frank Capra. Dit was die eerste jaar dat die beeldjies "Oscars" genoem is.
Die kategorie "Beste dansafrigting" is in dié jaar bekend gestel, maar het nie lank gehou nie – dit is drie jaar later afgeskaf.
Mutiny on the Bounty was die laaste prent tot op hede wat die Oscar vir beste prent gewen het en niks anders nie, en die enigste prent nog wat drie benoemings gekry het vir beste akteur: Clark Gable , Charles Laughton en Franchot Tone . Nie een van hulle het gewen nie.
Die wenner was Victor McLaglen vir sy spel in The Informer . Bette Davis het die Oscar vir beste aktrise gewen vir haar spel in Dangerous . Mutiny on the Bounty is aangewys as beste rolprent.
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):[ 1]
Wenners en benoemdes van die 8ste Oscar-toekenningsaand
Beste produksie
Beste regisseur
Mutiny on the Bounty
Alice Adams
Broadway Melody of 1936
Captain Blood
David Copperfield
The Informer
Les Misérables
The Lives of a Bengal Lancer
A Midsummer Night's Dream
Naughty Marietta
Ruggles of Red Gap
Top Hat
John Ford – The Informer
Michael Curtiz – Captain Blood
Henry Hathaway – The Lives of a Bengal Lancer
Frank Lloyd – Mutiny on the Bounty
Beste akteur
Beste aktrise
Beste storie
Beste verwerkte draaiboek
The Scoundrel – Ben Hecht en Charles MacArthur
Broadway Melody of 1936 – Moss Hart
The Gay Deception – Don Hartman en Stephen Avery
The Informer – Dudley Nichols (geweier)
The Lives of a Bengal Lancer – Grover Jones en William Slavens McNutt
Mutiny on the Bounty – Achmed Abdullah, John L. Balderston, Waldemar Young, Jules Furthman, Talbot Jennings en Carey Wilson
Beste lewende-aksie-kortfilm, komedie
Beste lewende-aksie-kortfilm, nuwigheid
How to Sleep – Jack Chertok en MGM
Oh, My Nerves – Jules White en Columbia
Tit for Tat – Hal Roach en MGM
Wings Over Everest – Gaumont British Films
Audioscopiks – Pete Smith en MGM
Camera Thrills – Universal
Beste animasiekortprent
Three Orphan Kittens – Walt Disney Productions en United Artists
The Calico Dragon – Harman-Ising en MGM
Who Killed Cock Robin? – Walt Disney Productions en United Artists
Beste oorspronklike musiek
Beste oorspronklike liedjie
The Informer – RKO Pictures-musiekafdeling
Captain Blood – Warner Bros.-musiekafdeling
Mutiny on the Bounty – MGM-musiekafdeling
Peter Ibbetson – Paramount-musiekafdeling
"Lullaby of Broadway" van Gold Diggers of 1935 – Musiek deur Harry Warren; liriek deur Al Dubin
"Cheek to Cheek" van Top Hat – Musiek en liriek deur Irving Berlin
"Lovely to Look At" van Roberta – Musiek deur Jerome Kern; liriek deur Dorothy Fields en Jimmy McHugh
Beste kunsredigering
Beste kinematografie
The Dark Angel – Richard Day
The Lives of a Bengal Lancer – Hans Dreier en Roland Anderson
Top Hat – Carroll Clark en Van Nest Polglase
A Midsummer Night's Dream – Hal Mohr
Barbary Coast – Ray June
The Crusades – Victor Milner
Les Misérables – Gregg Toland
Beste klankopname
Beste redigering
Naughty Marietta – Douglas Shearer, MGM-klankafdeling
$1,000 a Minute – Republic Pictures-klankafdeling
Bride of Frankenstein – Gilbert Kurland, Universal Studios-klankafdeling
Captain Blood – Nathan Levinson, Warner Bros.-klankafdeling
The Dark Angel – Thomas T. Moulton, United Artists-klankafdeling
I Dream Too Much – Carl Dreher, RKO Pictures-klankafdeling
The Lives of a Bengal Lancer – Franklin B. Hansen, Paramount Studio-klankafdeling
Love Me Forever – John Livadary, Columbia Pictures-klankafdeling
Thanks a Million – E.H. Hansen, 20th Century Fox-klankafdeling
A Midsummer Night's Dream – Ralph Dawson
David Copperfield – Robert J. Kern
The Informer – George Hively
Les Misérables – Barbara McLean
The Lives of a Bengal Lancer – Ellsworth Hoagland
Mutiny on the Bounty – Margaret Booth
Beste assistant-regisseur
Beste dansafrigting
The Lives of a Bengal Lancer – Clem Beauchamp en Paul Wing
David Copperfield – Joseph M. Newman
Les Misérables – Eric G. Stacey
Broadway Melody of 1936 en Folies Bergere – Dave Gould
All the King's Horses en The Big Broadcast of 1936 – LeRoy Prinz
Broadway Hostess – Bobby Connolly
Gold Diggers of 1935 – Busby Berkeley
King of Burlesque – Sammy Lee
She – Benjamin Zemach
Top Hat – Hermes Pan
D.W. Griffith – vir sy bydraes tot die rolprentbedryf as regisseur en vervaardiger