62ste Oscar-toekenningsaand
Voorkoms
62ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 26 Maart 1990 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Driving Miss Daisy | |
Meeste pryse | Driving Miss Daisy (4) | |
Meeste benoemings | Driving Miss Daisy (9) |
Die 62ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Maart 1990 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1989. Die aanbieder was Billy Crystal. Die Oscars vir tegniese prestasies in drie weke vroeër in die Beverly Hilton gehou.[1]
Driving Miss Daisy het die meeste benoeming gekry en die meeste Oscars ingepalm, en is ook aangewys as beste rolprent. Jessica Tandy het ook die prys as beste aktrise gewen.[2] Sy was toe op 80 die oudste wenner van ’n mededingende Oscar as beste aktrise.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[3]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kort animasieprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Visuele effekte |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]- Howard W. Koch
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Wiley, Mason; Bona, Damien (1996), Inside Oscar: The Unofficial History of the Academy Awards (5 ed.), New York, VSA: Ballantine Books, ISBN 0-345-40053-4, OCLC 779680732
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Past Scientific & Technical Awards Ceremonies". Academy of Motion Picture Arts and Sciences (in Engels). AMPAS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 31 Julie 2013.
- ↑ Cieply, Michael (27 Maart 1990). "'Driving Miss Daisy,' Tandy Win Top Oscars : Academy Awards: Day-Lewis is named best actor. Stone is best director for 'Fourth of July.'". Los Angeles Times. Tribune Company. Besoek op 20 Augustus 2013.
- ↑ "The 62nd Academy Awards (1990) Nominees and Winners". Academy of Motion Picture Arts and Sciences (in Engels). AMPAS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 17 Oktober 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia