74ste Oscar-toekenningsaand
74ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 24 Maart 2002 | |
Plek | Kodak-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Whoopi Goldberg | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | A Beautiful Mind | |
Meeste pryse | A Beautiful Mind en The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (4 elk) | |
Meeste benoemings | The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (13) |
Die 74ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Maart 2002 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2001. Whoopi Goldberg was die aanbieder. Dit was die eerste Oscar-seremonie wat in Hollywood aangebied is sedert die 33ste Oscar-toekenningsaand in 1960.
A Beautiful Mind het vier Oscars gewen, insluitende beste rolprent en regisseur.[1] The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring het ook vier pryse gewen – almal in die tegniese kategorieë.
Dit was die eerste jaar dat ’n prys vir beste vollengte-animasieprent toegeken is en dat ’n swart Amerikaner (Halle Berry) die Oscar vir beste aktrise gewen het.[2]
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[3]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Critics' Beautiful debate". BBC News (in Engels). 25 Februarie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2019. Besoek op 24 Mei 2012.
- ↑ "Halle Berry's acceptance speech". BBC News (in Engels). 25 Februarie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2019. Besoek op 24 Mei 2012.
- ↑ "The 74th Academy Awards (2002) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 19 November 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia