31ste Oscar-toekenningsaand
31ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 6 April 1959 | |
Plek | Pantages Theatre, Hollywood | |
Aanbieder | Jerry Lewis, Mort Sahl, Tony Randall, Bob Hope, David Niven, Laurence Olivier | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Gigi | |
Meeste pryse | Gigi (9) | |
Meeste benoemings | Gigi en The Defiant Ones (9 elk) |
Die 31ste Oscar-toekenningsaand is op 6 April 1959 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1958. Die vervaardiger van die seremonie, Jerry Wald, het nommers uit die program begin sny om seker te maak dit eindig betyds. Hy het egter te veel gesny en die seremonie was 20 minute te vroeg verby. Jerry Lewis het probeer opmaak vir die ekstra tyd, maar die uitsaaier, NBC, het eindelik oorgeslaan na ’n sportuitsending.
Die prent Gigi het nege Oscars gewen en die rekord van Gone with the Wind se agt pryse verbeter. Dit was ook die laaste rolprent tot The Last Emperor in 1988 wat as beste rolprent aangewys is sonder enige akteursbenoemings. Dit het ook gespog met die meeste benoemings wat almal gewen is. Die rekord is deur The Last Emperor geëwenaar en eers in 2003 deur The Lord of the Rings: The Return of the King oortref.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kunsredigering |
|
|
Beste lang dokumentêr | Beste kort dokumentêr |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Erepryse
[wysig | wysig bron]- Maurice Chevalier
Irving G. Thalberg-gedenkprys
[wysig | wysig bron]- Jack L. Warner
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The 31st Academy Awards (1959) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 21 Augustus 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia