51ste Oscar-toekenningsaand
51ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 9 April 1979 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Johnny Carson | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Deer Hunter | |
Meeste pryse | The Deer Hunter (5) | |
Meeste benoemings | The Deer Hunter en Heaven Can Wait (9 elk) |
Die 51ste Oscar-toekenningsaand is op 9 April 1979 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1978. Dit was die eerste van verskeie agtereenvolgende seremonies waarvan die geselsprogramaanbieder Johnny Carson die aanbieder was.
Die twee gunstelinge vir beste prent was Coming Home en The Deer Hunter, albei anti-oorlogsflieks wat die Amerikaners se afkeer van die Viëtnamoorlog versinnebeeld het. John Wayne, wat twee maande later aan maagkanker oorlede is, het sy laaste openbare verskyning gemaak om die Oscar aan die vervaardigers van The Deer Hunter te oorhandig.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1][2]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek (drama) |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
[wysig | wysig bron]- Laurence Olivier
- Walter Lantz
- King Vidor
- Museum of Modern Art
Medalje van aanbeveling
[wysig | wysig bron]- Linwood G. Dunn, Loren L. Ryder en Waldon O. Watson
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]- Leo Jaffe
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Official Acadademy Awards® Database
- ↑ "The 51st Academy Awards (1979) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 6 Oktober 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia