5de Oscar-toekenningsaand
5de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 18 November 1932[1] | |
Plek | Ambassador Hotel, Los Angeles | |
Aanbieder | Conrad Nagel | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Grand Hotel | |
Meeste pryse | Bad Girl The Champ (2 elk) | |
Meeste benoemings | Arrowsmith The Champ (4 elk) |
Die 5de Oscar-toekenningsaand is op 18 November 1932 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente tussen 1 Augustus 1931 en 31 Julie 1932.[1] Walt Disney het ’n spesiale animasiekortprent vir die geleentheid gemaak met die naam Parade of the Award Nominees.[2]
Grand Hotel is die enigste prent nog wat net vir beste prent benoem is en niks anders nie.[3] Dit was ook die laaste rolprent wat ’n Oscar vir beste prent gewen het sonder ’n benoeming vir beste regisseur tot Driving Miss Daisy in 1989.[4]
Kortfilms is in dié jaar vir die eerste keer vir pryse benoem,[5] en Flowers and Trees was die eerste kleurprent en eerste animasiekortprent wat gewen het.[6]
Dit was ook die laaste keer dat geen prent meer as twee Oscars kon wen nie.
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):[7]
Beste produksie | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste storie | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste redigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste klank | Beste animasiekortprent |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]- Walt Disney, vir die skepping van Mickey Muis[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 http://www.oscars.org/awards/academyawards/legacy/ceremony/5th.html
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2013. Besoek op 17 September 2013.
- ↑ http://www.imdb.com/title/tt0022958/trivia
- ↑ http://articles.latimes.com/1990-03-27/entertainment/ca-356_1_miss-daisy
- ↑ http://www.cinemateca.org/academy_awards/academy_award_categories.htm
- ↑ http://www.imdb.com/title/tt0022899/trivia
- ↑ "The 5th Academy Awards (1932) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 24 Junie 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia