43ste Oscar-toekenningsaand
43ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 15 April 1971 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Geen | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Patton | |
Meeste pryse | Patton (7) | |
Meeste benoemings | Airport (10) |
Die 43ste Oscar-toekenningsaand is op 15 April 1971 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1970. Daar was geen aanbieder nie.
George C. Scott was die eerste akteur wat ’n Oscar van die hand gewys het. Volgens hom was die Academy Awards " ’n twee uur lange vleisparade, ’n openbare vertoning met geprakseerde afwagting om ekonomiese redes".[1]
Helen Hayes, die beste vroulike byspeler, was die eerste kunstenaar wat ’n Oscar vir beide beste aktrise en beste vroulike byspeler gewen het (sy het 38 jaar tevore die prys vir beste aktrise gewen vir The Sin of Madelon Claudet).
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[2][3]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ TotalFilm. "Review of Patton" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2014. Besoek op 24 April 2006.
- ↑ The Official Acadademy Awards® Database
- ↑ "The 43rd Academy Awards (1971) Nominees and Winners". oscars.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 11 September 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia