1997 Argentynse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die 1997 Argentynse Grand Prix was 'n Formule Eenwedren wat op 13 April 1997 in Argentinië se hoofstad Buenos Aires plaasgevind het.

Die wedren is deur Jacques Villeneuve in 'n Williams-Renault gewen.