Sauber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die Sauber-Mercedes C9 het die 1989 Le Mans 24-uur gewen.

Sauber Motorsport AG, handeldrywend as Sauber F1 Team is 'n Switserse Formule Een-span. Dit is in die 1970's gestig deur Peter Sauber, wie deur middel van heuwelklimme en die "Wêreld Sport Prototipe-kampioenskap" gevorder het tot Formule Een in 1993.

Nadat hulle geen grand prix as 'n onafhanklike span kon wen nie, is die span in 2005 aan BMW verkoop. Hulle het deelgeneem as Sauber-BMW gedurende 2006-2009 en behaal een oorwinning. Aan die einde van die 2009-seisoen onttrek BMW uit Formule Een en die toekoms van die span bly onseker vir 'n paar maande, totdat dit weer terugverkoop is aan Peter Sauber, wie 'n inskrywing vir 2010 toegestaan is. Maar as gevolg van probleme met die Concorde-ooreenkoms, het die span bekend gebly as "BMW Sauber" vir die 2010-seisoen.[1][2] In Maart 2010 het Peter Sauber planne aangekondig om gedurende die seisoen die span se naam te verander, maar die FIA het ​​aangekondig dat hul tot die einde van die seisoen sal moet wag om die naam te mag verander.[3] Van die begin van die 2011 Formule Een-seisoen het die span die BMW-deel uit hul naam gelaat (hul enjinverskaffer is nou Ferrari).

Peter Sauber besit tans 'n beherende 66,6%-belang in die span, met die res wat aan Monisha Kaltenborn (HUB) behoort, wat 'n leidende figuur in die span is sedert BMW se onttrekking.[4]

Formule 1 uitslae sedert 2010[wysig | wysig bron]

FIA-inspekteurs besoek Sauber se kuipe tydens 'n rennaweek in 2005.
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Beseer (INJ)
Uitgesluit (EX)
Vet Voorste wegspring
Skuins Vinnigste rondte
Jaar Onderstel
en enjin
Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2010 Sauber C29
Ferrari 056 2.4 V8
B BHR
Vlag van Bahrein
AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
44 8e
Flag of Spain.svg Pedro de la Rosa DNF 12 DNS DNF DNF DNF 11 DNF 12 DNF 14 7 11 14
Flag of Germany.svg Nick Heidfeld DNF 8 9 17 11
Vlag van Japan Kamui Kobayashi DNF DNF DNF DNF 12 DNF 10 DNF 7 6 11 9 8 DNF DNF 7 8 10 14
2011 Sauber C30
Ferrari 056 2.4 V8
P AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
TUR
Vlag van Turkye
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
BRA
Vlag van Brasilië
44 7e
Vlag van Japan Kamui Kobayashi DSQ 7 10 10 10 5 7 16 DNF 9 11 12 DNF 14 13 15 DNF 10 9
Flag of Mexico.svg Sergio Pérez DSQ DNF 17 14 9 DNS PO 11 7 11 15 DNF DNF 10 8 16 10 11 13
Flag of Spain.svg Pedro de la Rosa1 12
2012 Sauber C31
Ferrari 056 2.4 V8
P AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
126 6e
Vlag van Japan Kamui Kobayashi 6 DNF 10 13 5 DNF 9 DNF 11 4 18 13 9 13 3 DNF 14 6 14 9
Flag of Mexico.svg Sergio Pérez 8 2 11 11 DNF 11 3 9 DNF 6 14 DNF 2 10 DNF 11 DNF 15 11 DNF
2013 Sauber C32
Ferrari 056 2.4 V8
P AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
KOR
Vlag van Suid-Korea
JPN
Vlag van Japan
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
57 7e
Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg DNS 8 10 12 15 11 DNF 10 10 11 13 5 9 4 6 19 14 6 8
Flag of Mexico.svg Esteban Gutierrez 13 12 DNF 18 11 13 20 14 14 DNF 14 13 12 11 7 15 13 13 12
2014 Sauber C33
Ferrari 059/3 2.4 V6 turbo
P AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
OST
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
0 10e
Flag of Mexico.svg Esteban Gutiérrez 12 DNF DNF 16 16 DNF DNF 19 DNF 14 DNF 15 20 DNF 13 15 14 14 15
Flag of Germany.svg Adrian Sutil 11 DNF DNF DNF 17 DNF 13 13 13 DNF 11 14 15 DNF 21 16 DNF 16 16
2015 Sauber C34
Ferrari 059/4 1.6 V6 turbo
P AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
BHR
Vlag van Bahrein
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
OST
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
36 8e
Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson 8 DNF 10 14 14 13 14 13 11 10 10 9 11 14 DNF DNF 12 16 14
Flag of Brazil.svg Felipe Nasr 5 12 8 12 12 9 16 11 DNS 11 11 13 10 20 6 9 DNF 13 15
2016 Sauber C34
Ferrari 061 1.6 V6 turbo
P AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
RUS
Vlag van Rusland
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Flag of Azerbaijan.svg
OST
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
GER
Vlag van Duitsland
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
2 10e
Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson DNF 12 16 14 12 DNF 15 17 15 DNF 20 18 DNF 16 17 12 15 14 11 DNF 15
Flag of Brazil.svg Felipe Nasr 15 14 20 16 14 DNF 18 12 13 15 17 DNF 17 DNF 13 DNF 19 15 15 9 16
2017 Sauber C36
Ferrari 061 1.6 V6 turbo
P AUS
Vlag van Australië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
RUS
Vlag van Rusland
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
AZE
Vlag van Azerbeidjan
AUT
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
5 10e
Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson DNF 15 DNF 15 11 DNF 13 11 15 14 16 16 18 DNF 18 DNF 15 DNF 13 17
Flag of Italy.svg Antonio Giovinazzi 12 DNF
Flag of Germany.svg Pascal Wehrlein WD 11 16 8 DNF 15 10 14 17 15 DNF 16 12 17 15 DNF 14 14 14
2018 Sauber C37
Ferrari 062 EVO
1.6 V6 turbo
P AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
AZE
Vlag van Azerbeidjan
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
FRA
Vlag van Frankryk
AUT
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
RUS
Vlag van Rusland
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
48 8ste
Vlag van Swede Marcus Ericsson DNF 9 16 11 13 11 15 13 10 DNF 9 15 10 15 11 13 12 10 9 DNF DNF
Vlag van Monaco Charles Leclerc 13 12 19 6 10 18 10 10 9 DNF 15 DNF DNF 11 9 7 DNF DNF 7 7 7
Jaar Onderstel
en enjin
Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

1 Pedro de la Rosa staan in vir Sergio Pérez, wat aangedui het dat hy nog nie 100% voel ná sy kwaai ongeluk in Monaco nie.

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Elizalde, Pablo; Noble, Jonathan (31 Januarie 2010). "BMW Sauber to retain name for now". autosport.com. Haymarket Publications. Besoek op 31 Januarie 2010. 
  2. "FIA Formula One World Championship – Entry List". fia.com. Fédération Internationale de l'Automobile. 3 Maart 2010. Besoek op 3 Maart 2010. [dooie skakel]
  3. Noble, Jonathan (16 Maart 2010). "Sauber poised to request name change". autosport.com. Haymarket Publications. Besoek op 17 Maart 2010. 
  4. Elizalde, Pablo (16 Mei 2012). "Peter Sauber transfers third of Group Sauber stake to CEO Monisha Kaltenborn". autosport.com. Haymarket Publications. Besoek op 16 Mei 2012.