Barbus
Voorkoms
Barbus | |
---|---|
Barbus barbus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Barbus |
Tipespesie | |
Cyprinus barbus Linnaeus, 1758
| |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Barbus (barbele) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Daar is tans navorsing aan die gang omrede die genus se klassifikasie tekortkominge het.
Spesies
[wysig | wysig bron]Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:
- Barbus afrohamiltoni - Dik-ghieliemientjie
- Barbus afrovernayi - Kolstert-ghieliemientjie
- Barbus amatolicus - Amatola-ghieliemientjie
- Barbus andrewi - Witvis
- Barbus annectens - Breëstreep-ghieliemientjie
- Barbus anoplus - Dikkop-ghieliemientjie
- Barbus argenteus - Roosvlerk-ghieliemientjie
- Barbus barnardi - Swartrug-ghieliemientjie
- Barbus barotseensis - Barotse-ghieliemientjie
- Barbus bifrenatus - Skakel-ghieliemientjie
- Barbus bellcrossi - Prag-ghieliemientjie
- Barbus breviceps - Stompkop-ghieliemientjie
- Barbus brevidorsalis - Dwerg-ghieliemientjie
- Barbus brevipinnis - Kortvin-ghieliemientjie
- Barbus calidus - Clanwilliam-rooivlerkie
- Barbus choloensis - Silwer-ghieliemientjie
- Barbus dorsolineatus - Bostreep-ghieliemientjie
- Barbus erubescens - Tweerivier-rooivlerkie
- Barbus eutaenia - Oranjevlerk-ghieliemientjie
- Barbus fasciolatus - Rooi-ghieliemientjie
- Barbus gurneyi - Rooistert-ghieliemientjie
- Barbus haasianus - Sekelvin-ghieliemientjie
- Barbus hospes - Namakwa-ghieliemientjie
- Barbus kerstenii - Rooikol-ghieliemientjie
- Barbus lineomaculatus - Lynkol-ghieliemientjie
- Barbus macrotaenia - Breëband-ghieliemientjie
- Barbus manicensis - Geel-ghieliemientjie
- Barbus mattozi - Papierbek
- Barbus miolepis - Sigsag-ghieliemientjie
- Barbus motebensis - Marico-ghieliemientjie
- Barbus multilineatus - Koperstreep-ghieliemientjie
- Barbus neefi - Sykol-ghieliemientjie
- Barbus pallidus - Goud-ghieliemientjie
- Barbus paludinosus - Moeras-ghieliemientjie
- Barbus poechii - Streepstert-ghieliemientjie
- Barbus radiatus - Beira-ghieliemientjie
- Barbus serra - Clanwilliam-saagvin
- Barbus thamalakanensis - Thamalakane-ghieliemientjie
- Barbus toppini - Ooskus-ghieliemientjie
- Barbus treurensis - Treurrivier-ghieliemientjie
- Barbus trevelyani - Grens-ghieliemientjie
- Barbus trimaculatus - Driekol-ghieliemientjie
- Barbus unitaeniatus - Langbaard-ghieliemientjie
- Barbus viviparus - Boogstreep-ghieliemientjie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1