Alice Munro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alice Munro
Geboortenaam Alice Ann Laidlaw
Gebore 10 Julie 1931 (1931-07-10) (87 jaar oud)
Wingham, Ontario, Kanada
Nasionaliteit Vlag van Kanada Kanada
Alma mater Universiteit van Western Ontario
Beroep Kortverhaalskrywer
Bekend vir Dance of the Happy Shades (1968)
Lives of Girls and Women (1971)
Friend of My Youth (1990)
Runaway (2004)
Eerbewyse Governor General's Award (1968, 1978, 1986)
Giller-prys (1998, 2004)
Man Booker Internasionale Prys (2009)
Nobelprys vir Letterkunde (2013)
Huweliksmaat James Munro (1951-1972)
Gerald Fremlin (1976-2013)
Kind(ers) 3

Alice Ann Munro (gebore 10 Julie, 1931) is 'n Kanadese skrywer van hoofsaaklik kortverhale. Sy het alreeds verskeie male die Governor General's Award en Giller-prys in Kanada gewen. Daarbenewens is sy bekroon met die Man Booker Internasionale Prys in 2009 en met die Nobelprys vir Letterkunde in 2013, albei pryse vir haar lewenswerk.

Werke[wysig | wysig bron]

Oorspronklike kortverhaalbundels[wysig | wysig bron]