Eerste Meksikaanse Keiserryk
| |||||
| |||||
Leuse: Religión, Independencia, Unión (Spaans vir: "Godsdiens, Onafhanklikheid, Eenheid") | |||||
Die Eerste Meksikaanse Keiserryk tussen 1821 en 1823. | |||||
Hoofstad | Meksikostad 19°26′N 99°08′W / 19.433°N 99.133°W | ||||
Taal/Tale | Spaans | ||||
Godsdiens | Rooms-Katolieke Kerk | ||||
Regering | Monargie | ||||
Keiser | |||||
- 1822–1823 | Agustín de Iturbide | ||||
President van die Regentskap | |||||
- 1821–1822 | Agustín de Iturbide | ||||
- 1822–1823 | Nicolás Bravo Rueda | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1822–1823 | José Manuel de Herrera | ||||
- 1823 | José Cecilio del Valle | ||||
Wetgewer | Kongres | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Begin van die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog | 16 September 1810 | ||||
- Onafhanklikheid van Meksiko | 27 September 1821 | ||||
- Kroning van Agustín I van Meksiko | 21 Julie 1822 | ||||
- Monargie omvergewerp | 19 Maart 1823 | ||||
- Teregstelling van Agustín I | 19 Julie 1824 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1821 | 4 925 283 km2 1 901 662 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1821 skatting | 6 500 000 | ||||
Digtheid | 1,3 /km² 3,4 /sq mi | ||||
Geldeenheid | Real |
Die Eerste Meksikaanse Keiserryk (Spaans: Primer Imperio Mexicano) het vanaf 1821 tot 1823 op die gebied van die huidige republieke Meksiko, Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras en Nicaragua bestaan. Die keiserryk het met die onafhanklikheid van die Spaanse kolonie Nieu-Spanje ontstaan. Met die abdikasie van Agustín de Iturbide is die monargie afgeskaf en die eerste Meksikaanse Republiek gestig, wat tot die proklamasie van die Tweede Meksikaanse Keiserryk bestaan het. Ná die ontbinding van die keiserryk is Agustín de Iturbide op 19 Julie 1824 in Padilla tereggestel.
Terwyl Kuba, Santo Domingo en die Filippyne deel uitgemaak het van die Vise-Koninkryk Nieu-Spanje, het hierdie gebiede nie deel van Meksiko geword nie. Ná die afskaffing van die Keiserryk het Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras en Nicaragua op 1 Julie 1823 die Federale Republiek van Sentraal-Amerika gestig.
Deelgebiede
[wysig | wysig bron]Die Eerste Meksikaanse Keiserryk het uit 24 deelgebiede bestaan:
Bronne
[wysig | wysig bron]- (de) Walther L. Bernecker, Horst Pietschmann, Hans W. Tobler: Eine kleine Geschichte Mexikos. Suhrkamp, Frankfurt/M. 2007, ISBN 978-3-518-45621-7.
- (en) Anna, Timothy E.: The mexican empire of Iturbide. Lincoln, Neb.: Univ. of Nebraska Publ. 1990. ISBN 0-8032-1027-2.
- (es) Castellanos, Francisco: El trueno: gloria y martirio de Augustín de Iturbide. Mexico, D.F.: Ed. Diana 1982. ISBN 968-13-1304-6
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eerste Meksikaanse Keiserryk.
- (en) Keiserryk Meksiko
- (en) Die dinastie van Meksiko
- (en) Die keiserlike Huis van Habsburg-Iturbide Geargiveer 14 Januarie 2010 op Wayback Machine
Geskiedenis van Meksiko | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|