Gaan na inhoud

Erna Solberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Erna Solberg
Erna Solberg

Ampsbekleër
Termynaanvang
16 Oktober 2013
Monarg Harald V
Voorafgegaan deur Jens Stoltenberg

Leier van die Høyre-party
Ampsbekleër
Termynaanvang
9 Mei 2004
Voorafgegaan deur Jan Petersen

Minister vir plaaslike regering en streeksontwikkeling
Ampstermyn
19 Oktober 2001 – 17 Oktober 2005
Eerste minister Kjell Magne Bondevik
Voorafgegaan deur Sylvia Brustad
Opgevolg deur Åslaug Haga

Persoonlike besonderhede
Gebore 24 Februarie 1961 (1961-02-24) (63 jaar oud)
Bergen, Hordaland
Politieke party Høyre-party
Eggenoot/-note Sindre Finnes
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit van Bergen

Erna Solberg (* 24 Februarie 1961 in Bergen, Hordaland) is 'n Noorse politikus. Sy dien sedert 2004 as voorsitter van die konserwatiewe Høyre-party en sedert 16 Oktober 2013 as Eerste Minister van Noorweë.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]