Kraalnaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Euphorbia tirucalli)
Jump to navigation Jump to search

Kraalnaboom
Euphorbia tirucalli in the wild by tonrulkens.jpg
Volgroeide boom in Mosambiek
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. tirucalli
Binomiale naam
Euphorbia tirucalli

Die Kraalnaboom (Euphorbia tirucalli) is 'n boom wat eerder ronde as hoekige stingels het en het geen dorings nie. Hierdie spesie kan nie met ander nabome verwar word nie.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die boom kom voor in die stroomgebied van die Tugelarivier waar dit in bosveld groei. Daar word vermoed dat die plant gedurende die Ystertydperk uit Indië na Suider-Afrika gebring is.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]