FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gnome globe current event.svg Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Чемпионат мира по футболу 2018
(Chempionat mira po futbolu 2018)

Russiese bod-personeel vier die toekenning van die Wêreldbeker-toernooi 2018 aan Rusland.
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Rusland Rusland
Datums 14 Junie – 15 Julie
Spanne 32 (van 5 of 6 konfederasies)
Stadions 12 (in 11 stede)
2014
2022

Die 21ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Russies: Чемпионат мира по футболу, Chempionat mira po futbolu; Engels: FIFA World Cup) word van 14 Junie tot en met 15 Julie 2018 in Rusland aangebied. 32 spanne vanuit verskeie lande sal aan die toernooi deelneem. Die eindstryd sal in die Luzhniki-stadion van Moskou beslis word.

Dit sal die eerste keer wees dat die toernooi in Rusland plaasvind. FIFA het op 2 Desember 2010 die land wat die toernooi organiseer aangekondig (saam met die land wat die toernooi in 2022 aanbied). Elf lande het hulleself as kandidate beskikbaar gestel.

Stadions[wysig | wysig bron]

Moskou Moskou Sint Petersburg Kaliningrad
Luzhniki-stadion Otkrytiye Arena Zenit Arena Kaliningrad-stadion
Kapasiteit: 81 000
(opgegradeer)
Kapasiteit: 44 929
(nuwe stadion)
Kapasiteit: 66 881
(nuwe stadion)
Kapasiteit: 35 000[1]
(nuwe stadion)
Moscow — Luzhniki Stadium.jpg Spartak stadium (Otkrytiye Arena), 23 August 2014.JPG Zenit stadium (December 2014).jpg
Kazan Nizjni Nowgorod
Kazan Arena Nizjni Nowgorod-stadion
Kapasiteit: 45 105[2]
(nuwe stadion)
Kapasiteit: 44 899
(nuwe stadion)
RubinKazanNewStadium.png Nizhny Novgorod. Model of Strelka Side in future.jpg
Samara Wolgograd
Cosmos Arena
(nuwe stadion)
Sentrale Stadion
(herbou of vervang)
Kapasiteit: 44 918 Kapasiteit: 45 015
Central Stadium (Volgograd).jpg
Saransk Rostof aan die Don Sotsji Jekaterinburg
Mordowia-Arena
(nuwe stadion)
Lewberdon Arena
(nuwe stadion)
Fisht Olimpiese Stadion
(nuwe stadion)
Sentrale Stadion
(opgegradeer)
Kapasiteit: 45 015 Kapasiteit: 43 702 Kapasiteit: 47 659 Kapasiteit: 35,000[1]
Стадион Фишт.JPG Центральный вход после реконструкции.jpg

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Die wedstryde word in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig | wysig bron]

32 spanne sal aan die groepuitdunne deelneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Rusland Rusland 0 0 0 0 0 0 0 0
A2 0 0 0 0 0 0 0 0
A3 0 0 0 0 0 0 0 0
A4 0 0 0 0 0 0 0 0

14 Junie 2018
Vlag van Rusland Rusland Wedstryd 1 A2 Luzhniki-stadion, Moskou

15 Junie 2018
A3 Wedstryd 2 A4 Sentrale Stadion, Jekaterinburg

19 Junie 2018
Vlag van Rusland Rusland Wedstryd 17 A3 Zenit Arena, Sint Petersburg

20 Junie 2018
A4 Wedstryd 18 A2 Lewberdon Arena, Rostof aan die Don

25 Junie 2018
A4 Wedstryd 33 Vlag van Rusland Rusland Cosmos Arena, Samara

25 Junie 2018
A2 Wedstryd 34 A3 Sentrale Stadion, Wolgograd

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
B1 0 0 0 0 0 0 0 0
B2 0 0 0 0 0 0 0 0
B3 0 0 0 0 0 0 0 0
B4 0 0 0 0 0 0 0 0

15 Junie 2018
B1 Wedstryd 3 B2 Fisht Olimpiese Stadion, Sotsji

15 Junie 2018
B3 Wedstryd 4 B4 Zenit Arena, Sint Petersburg

20 Junie 2018
B1 Wedstryd 19 B3 Luzhniki-stadion, Moskou

20 Junie 2018
B4 Wedstryd 20 B2 Kazan Arena, Kazan

25 Junie 2018
B4 Wedstryd 35 B1 Mordowia-Arena, Saransk

25 Junie 2018
B2 Wedstryd 36 B3 Sentrale Stadion, Jekaterinburg

Groep C[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
C1 0 0 0 0 0 0 0 0
C2 0 0 0 0 0 0 0 0
C3 0 0 0 0 0 0 0 0
C4 0 0 0 0 0 0 0 0

16 Junie 2018
C1 Wedstryd 5 C2 Kazan Arena, Kazan

16 Junie 2018
C3 Wedstryd 6 C4 Mordowia-Arena, Saransk

21 Junie 2018
C1 Wedstryd 21 C3 Kaliningrad-stadion, Kaliningrad

21 Junie 2018
C4 Wedstryd 22 C2 Cosmos Arena, Samara

26 Junie 2018
C4 Wedstryd 37 C1 Luzhniki-stadion, Moskou

26 Junie 2018
C2 Wedstryd 38 C3 Fisht Olimpiese Stadion, Sotsji

Groep D[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
D1 0 0 0 0 0 0 0 0
D2 0 0 0 0 0 0 0 0
D3 0 0 0 0 0 0 0 0
D4 0 0 0 0 0 0 0 0

16 Junie 2018
D1 Wedstryd 7 D2 Spartak-stadion, Moskou

16 Junie 2018
D3 Wedstryd 8 D4 Kaliningrad-stadion, Kaliningrad

21 Junie 2018
D1 Wedstryd 23 D3 Nizjni Nowgorod-stadion, Nizjni Nowgorod

22 Junie 2018
D4 Wedstryd 24 D2 Sentrale Stadion, Wolgograd

26 Junie 2018
D4 Wedstryd 39 D1 Zenit Arena, Sint Petersburg

26 Junie 2018
D2 Wedstryd 40 D3 Lewberdon Arena, Rostof aan die Don

Groep E[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
E1 0 0 0 0 0 0 0 0
E2 0 0 0 0 0 0 0 0
E3 0 0 0 0 0 0 0 0
E4 0 0 0 0 0 0 0 0

17 Junie 2018
E1 Wedstryd 9 E2 Lewberdon Arena, Rostof aan die Don

17 Junie 2018
E3 Wedstryd 10 E4 Cosmos Arena, Samara

22 Junie 2018
E1 Wedstryd 25 E3 Zenit Arena, Sint Petersburg

22 Junie 2018
E4 Wedstryd 26 E2 Sentrale Stadion, Jekaterinburg

27 Junie 2018
E4 Wedstryd 41 E1 Spartak-stadion, Moskou

27 Junie 2018
E2 Wedstryd 42 E3 Nizjni Nowgorod-stadion, Nizjni Nowgorod

Groep F[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
F1 0 0 0 0 0 0 0 0
F2 0 0 0 0 0 0 0 0
F3 0 0 0 0 0 0 0 0
F4 0 0 0 0 0 0 0 0

17 Junie 2018
F1 Wedstryd 11 F2 Luzhniki-stadion, Moskou

18 Junie 2018
F3 Wedstryd 12 F4 Nizjni Nowgorod-stadion, Nizjni Nowgorod

23 Junie 2018
F1 Wedstryd 27 F3 Fisht Olimpiese Stadion, Sotsji

23 Junie 2018
F4 Wedstryd 28 F2 Lewberdon Arena, Rostof aan die Don

27 Junie 2018
F4 Wedstryd 43 F1 Kazan Arena, Kazan

27 Junie 2018
F2 Wedstryd 44 F3 Kaliningrad-stadion, Kaliningrad

Groep G[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
G1 0 0 0 0 0 0 0 0
G2 0 0 0 0 0 0 0 0
G3 0 0 0 0 0 0 0 0
G4 0 0 0 0 0 0 0 0

18 Junie 2018
G1 Wedstryd 13 G2 Fisht Olimpiese Stadion, Sotsji

18 Junie 2018
G3 Wedstryd 14 G4 Sentrale Stadion, Wolgograd

23 Junie 2018
G1 Wedstryd 29 G3 Spartak-stadion, Moskou

24 Junie 2018
G4 Wedstryd 30 G2 Nizjni Nowgorod-stadion, Nizjni Nowgorod

28 Junie 2018
G4 Wedstryd 45 G1 Sentrale Stadion, Jekaterinburg

28 Junie 2018
G2 Wedstryd 46 G3 Mordowia-Arena, Saransk

Groep H[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
H1 0 0 0 0 0 0 0 0
H2 0 0 0 0 0 0 0 0
H3 0 0 0 0 0 0 0 0
H4 0 0 0 0 0 0 0 0

19 Junie 2018
H1 Wedstryd 15 H2 Spartak-stadion, Moskou

19 Junie 2018
H3 Wedstryd 16 H4 Mordowia-Arena, Saransk

24 Junie 2018
H1 Wedstryd 31 H3 Kazan Arena, Kazan

24 Junie 2018
H4 Wedstryd 32 H2 Kaliningrad-stadion, Kaliningrad

28 Junie 2018
H4 Wedstryd 47 H1 Sentrale Stadion, Wolgograd

28 Junie 2018
H2 Wedstryd 48 H3 Cosmos Arena, Samara

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

agtste kwarteind halfeind finale
                           
30 Junie – Sotsji            
 Wenner Groep A  
6 Julie – Nizjni Nowgorod
 Naaswenner Groep B    
 Wenner Wedstryd 49  
30 Junie – Kazan
   Wenner Wedstryd 50    
 Wenner Groep C  
10 Julie – Sint Petersburg
 Naaswenner Groep D    
 Wenner Wedstryd 57  
2 Julie – Samara
   Wenner Wedstryd 58    
 Wenner Groep E  
6 Julie – Kazan
 Naaswenner Groep F    
 Wenner Wedstryd 53  
2 Julie – Rostof aan die Don
   Wenner Wedstryd 54    
 Wenner Groep G  
15 Julie – Moskou (Luzhniki)
 Naaswenner Groep H    
 Wenner Wedstryd 61  
1 Julie – Moskou (Luzhniki)
   Wenner Wedstryd 62  
 Wenner Groep B  
7 Julie – Sotsji
 Naaswenner Groep A    
 Wenner Wedstryd 51  
1 Julie – Nizjni Nowgorod
   Wenner Wedstryd 52    
 Wenner Groep D  
11 Julie – Moskou (Luzhniki)
 Naaswenner Groep C    
 Wenner Wedstryd 59  
3 Julie – Sint Petersburg
   Wenner Wedstryd 60     derde plek
 Wenner Groep F  
7 Julie – Samara 14 Julie – Sint Petersburg
 Naaswenner Groep E    
 Wenner Wedstryd 55    Verloorder Wedstryd 61  
3 Julie – Moskou (Spartak)
   Wenner Wedstryd 56      Verloorder Wedstryd 62  
 Wenner Groep H  
 Naaswenner Groep G    

Agtste eindrondte[wysig | wysig bron]


30 Junie 2018
Wenner Groep A Wedstryd 49 Naaswenner Groep B Fisht Olimpiese Stadion, Sotsji

30 Junie 2018
Wenner Groep C Wedstryd 50 Naaswenner Groep D Kazan Arena, Kazan

1 Julie 2018
Wenner Groep B Wedstryd 51 Naaswenner Groep A Luzhniki-stadion, Moskou

1 Julie 2018
Wenner Groep D Wedstryd 52 Naaswenner Groep C Nizjni Nowgorod-stadion, Nizjni Nowgorod

2 Julie 2018
Wenner Groep E Wedstryd 53 Naaswenner Groep F Cosmos Arena, Samara

2 Julie 2018
Wenner Groep G Wedstryd 54 Naaswenner Groep H Lewberdon Arena, Rostof aan die Don

3 Julie 2018
Wenner Groep F Wedstryd 55 Naaswenner Groep E Zenit Arena, Sint Petersburg

3 Julie 2018
Wenner Groep H Wedstryd 56 Naaswenner Groep G Spartak-stadion, Moskou

Kwarteindrondte[wysig | wysig bron]


6 Julie 2018
Wenner Wedstryd 49 Wedstryd 57 Wenner Wedstryd 50 Nizjni Nowgorod-stadion, Nizjni Nowgorod

6 Julie 2018
Wenner Wedstryd 53 Wedstryd 58 Wenner Wedstryd 54 Kazan Arena, Kazan

7 Julie 2018
Wenner Wedstryd 51 Wedstryd 59 Wenner Wedstryd 52 Fisht Olimpiese Stadion, Sotsji

7 Julie 2018
Wenner Wedstryd 55 Wedstryd 60 Wenner Wedstryd 56 Cosmos Arena, Samara

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


10 Julie 2018
Wenner Wedstryd 57 Wedstryd 61 Wenner Wedstryd 58 Zenit Arena, Sint Petersburg

11 Julie 2018
Wenner Wedstryd 59 Wedstryd 62 Wenner Wedstryd 60 Luzhniki-stadion, Moskou

Kleinfinaal (om die derde plek)[wysig | wysig bron]


14 Julie 2018
Verloorder Wedstryd 61 Wedstryd 63 Verloorder Wedstryd 62 Zenit Arena, Sint Petersburg

Eindstryd[wysig | wysig bron]


15 Julie 2018
Wenner Wedstryd 61 Wedstryd 64 Wenner Wedstryd 62 Luzhniki-stadion, Moskou
2018 Wêreldkampioen
Wenner Wedstryd 64

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Capacity at 2 of Russia's stadiums to be reduced", The Oklahoman (via Associated Press), 26 September 2014. URL besoek op 28 September 2014.
  2. (ru) Вместимость футбольного стадиона Казани к ЧМ могут увеличить до 60 тыс. мест”. Tatar-inform.ru: 27 Desember 2010. URL besoek op 8 Oktober 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022