in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Noord-Vrystaat-distriksmunisipaliteit ) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat . Die setel van die munisipaliteit is in Sasolburg . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Suid-Sothosprekend . Die munisipaliteit se kode is DC20.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipaliteit
Kode
Bevolking
%
Moqhaka
FS201
167 886
36.47%
Ngwathe
FS203
118 820
25.81%
Metsimaholo
FS204
115 964
25.19%
Mafube
FS205
57 637
12.52%
Die kleinste dorp in die Vrystaat, Reitzburg , is in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit.
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
233 921
50.82%
Manlik
226 368
49.18%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
394 519
85.71%
Blank
56 094
12.19%
Kleurling
9 174
1.99%
Asiaties
502
0.11%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
41 558
9.03%
05 - 09
43 971
9.55%
10 - 14
49 984
10.86%
15 - 19
51 062
11.09%
20 - 24
42 606
9.26%
25 - 29
39 124
8.50%
30 - 34
34 867
7.58%
35 - 39
32 496
7.06%
40 - 44
28 301
6.15%
45 - 49
24 171
5.25%
50 - 54
19 601
4.26%
55 - 59
14 915
3.24%
60 - 64
12 049
2.62%
65 - 69
9 577
2.08%
70 - 74
7 059
1.53%
75 - 79
4 119
0.89%
80 - 84
2 922
0.63%
85 - 89
1 249
0.27%
90 - 94
469
0.10%
95 - 99
132
0.03%
100 plus
57
0.01%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 and ouer: 293 994 [63.87% die totale bevolking]
Totale stemme: 182 833 [39.72% die totale bevolking]
Stempersentasie: 62.19% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Votes
%
ANC
146 691
80.23%
DA
20 395
11.15%
VF+
4 210
2.30%
UDM
2 326
1.27%
ACDP
2 265
1.24%
NNP
1 511
0.83%
PAC
1 449
0.79%
OD
1 097
0.60%
Azapo
894
0.49%
IVP
749
0.41%
UCDP
301
0.16%
SOPA
203
0.11%
NA
167
0.09%
CDP
126
0.07%
EMSA
109
0.06%
PJC
94
0.05%
UF
84
0.05%
TOP
60
0.03%
KISS
35
0.02%
NLP
34
0.02%
MF
33
0.02%
Total
182 833
100.00%
Metropolitaanse Munisipaliteite Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite