Gaan na inhoud

Weskus-distriksmunisipaliteit

Koördinate: 32°33′S 18°43′E / 32.550°S 18.717°O / -32.550; 18.717
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit, vir die gelyknamige streek, sien Weskus.
Suid-Afrika Weskus
Kaart van Suid-Afrika wat Weskus in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC1
Plaaslike munisipaliteite Matzikama, Cederberg, Bergrivier, Saldanhabaai, Swartland
Hoofstad Moorreesburg
Burgemeester
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 31 101 km²
Bevolking 282 621 (2001)

Die Weskus-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Moorreesburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC1.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig | wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Saldanhabaai 78 982 27.56%
Swartland 77 524 27.04%
Matzikama 46 362 16.01%
Bergrivier 44 741 15.61%
Cederberg 31 942 11.15%
Weskus Distriksbestuursgebied 7 200 2.51%

Wapen

[wysig | wysig bron]

Die Weskus-streeksdiensteraad het in 1992 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer.[1] Sy opvolger, die Weskus-distriksraad het die wapen in 1996 herregistreer[1] en die se opvolger, die Weskus-distriksmunisipaliteit, het dit weer in 2002 op sy naam herregistreer.[1]

Die wapen is : Verhoogd tweeling kepersgewys deursnede, blou en silwer, in die skildvoet 'n regopgeplaaste rooi kreef en in die skildhoof 'n silwer blomkelk van 'n vetplant, goud geknop, gestingel en geblaar; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers is twee swartrugmeeue, en die wapenspreuk is Concordia res crescunt.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Afrikaans 251 982 89.14%
Xhosa 20 920 7.40%
Engels 6 599 2.33%
Suid-Sotho 1 598 0.57%
Tswana 630 0.22%
Ander 326 0.12%
Zoeloe 232 0.08%
Noord-Sotho 107 0.04%
Tsonga 105 0.04%
Swazi 63 0.02%
Ndebele 55 0.02%
Venda 50 0.02%

Geslag

[wysig | wysig bron]
Geslag Bevolking %
Vroulik 141 790 50.16%
Manlik 140 877 49.84%

Etniese groepering

[wysig | wysig bron]
Etniese groepering Bevolking %
Kleurling 204 726 72.43%
Blank 49 383 17.47%
Swart 27 777 9.83%
Asiaties 781 0.28%

Ouderdom

[wysig | wysig bron]
Ouderdom Bevolking %
00 – 04 26 727 9.46%
05 – 09 27 371 9.68%
10 – 14 27 003 9.55%
15 – 19 25 862 9.15%
20 – 24 23 045 8.15%
25 – 29 25 839 9.14%
30 – 34 25 541 9.04%
35 – 39 23 254 8.23%
40 – 44 19 437 6.88%
45 – 49 15 073 5.33%
50 – 54 11 841 4.19%
55 – 59 9 257 3.27%
60 – 64 7 615 2.69%
65 – 69 5 901 2.09%
70 – 74 3 965 1.40%
75 – 79 2 534 0.90%
80 – 84 1 479 0.52%
85 – 89 627 0.22%
90 – 94 217 0.08%
95 – 99 61 0.02%
100 plus 18 0.01%

Politiek

[wysig | wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig | wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 151 640 [52.92% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 110 427 [38.53% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 72.82% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
DA 50 311 46.03%
ANC 30 408 27.82%
OD 13 020 11.91%
Cope 11 128 10.18%
VF+ 1 594 1.46%
ACDP 1 106 1.01%
UDM 617 0.56%
APC 146 0.13%
MDP 109 0.10%
CDA 108 0.10%
Al Jama-ah 83 0.08%
KISS 83 0.08%
PAC 78 0.07%
Azapo 65 0.06%
Nadeco 62 0.06%
GKSA 61 0.06%
UCDP 58 0.05%
IVP 53 0.04%
UIF 40 0.04%
MF 36 0.03%
NVP 32 0.03%
AFD 22 0.02%
Sadeco 22 0.02%
A Party 21 0.02%
WF 18 0.02%
PAM 15 0.02%
Totaal 109 296 100.00%

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

32°33′S 18°43′E / 32.550°S 18.717°O / -32.550; 18.717