Japanners

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Japannees.
Japanners
Japanese People.jpg
Totale bevolking: ca. 130 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Japan Japan 127 miljoen

Vlag van Brasilië Brasilië 1 600 000[1][2]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1 304 286[3]
Vlag van Filippyne Filippyne 200 000[4][5]
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 140 134[6]
Vlag van Kanada Kanada 109 740[7]
Vlag van Peru Peru 100 000[8]
Vlag van Australië Australië 71 013[9]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 63 017[10]
Vlag van Thailand Thailand 45 805[9]
Vlag van Duitsland Duitsland 36 960[9]
Vlag van Argentinië Argentinië 34 711
Vlag van Frankryk Frankryk 30 947[9]
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 28 320[9]
Vlag van Meksiko Meksiko 28 100[11]
Vlag van Singapoer Singapoer 23 000[12]
Vlag van Hongkong Hongkong 21 297[6]
Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina 20 373[9]
Flag of the Federated States of Micronesia Gefedereerde State van Mikronesië 20 000[13]
Vlag van Bolivië Bolivië 14 000[14]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 13 447[9]
Vlag van Italië Italië 12 156[9]
Vlag van Indonesië Indonesië 11 263[9]
Vlag van Viëtnam Viëtnam 9 468
Vlag van Ecuador Ecuador 5 000-10 000
Vlag van Maleisië Maleisië 9 142[9]
Vlag van Switserland Switserland 8 499[9]
Vlag van Bangladesj Bangladesj 8 114[15]
Vlag van Nieu-Kaledonië Nieu-Kaledonië 8 000[16]
Vlag van Spanje Spanje 7 046[9]
Vlag van Paraguay Paraguay 7 000[17]
Vlag van Nederland Nederland 6 616[9]
Vlag van België België 6 519[9]
Flag of the Marshall Islands Marshalleilande 6 000 [18]
Vlag van Indië Indië 5 554[19]
Vlag van Palau Palau 5 000[20]
Vlag van Uruguay Uruguay 3 456[21]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 238[22]

Taal: hoofsaaklik Japannees, daarbenewens Portugees en Engels
Geloofsoortuiging: Oorwegend Mahayana-Boeddhisme, Sjintoïsme en ongebonde
Minderheid van Japanese nuwe godsdienste, ander godsdienste[23][24][25]
Verwante etniese groepe: Yamato, Ainu en Ryukyu
'n Japannese paartjie geklee in hul tradisionele kimono.

Die Japanners (Japannees: 日本人 Nihonjin) is 'n inheemse etniese groep in Japan.[26][27][28][29][30] Japannese maak sowat 98,5% van die totale bevolking van dié land uit.[31]

Wêreldwyd is sowat 130 miljoen mense van Japannese afkoms; daarvan leef omtrent 127 miljoen in Japan. Mense van Japannese afkoms wat in ander lande woon word nikkeijin (日系人) genoem. Die term etniese Japannese kan in sommige kontekste ook gebruik word om na verwante etniese groepe soos die Yamato, Ainu en Ryukyu te verwys.

Die by vere grootste Japannese diaspora het in die Amerikas gevestig, veral in Brasilië en die Verenigde State, bykans 3 miljoen mense. Die Japanners in Brasilië is sterk geassimileer en praat veral Portugees, net 'n minderheid gebruik nog Japannees. Terwyl Japanners veral tussen die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog in Brasilië gevestig het, het die Verenigde State die meeste Japanners ná die einde van die Pasifiese Oorlog gelok.

In Suid-Afrika woon 1 238 Japanners, veral in Johannesburg en ander groot stede. Hulle praat veral Engels, Japannees en Afrikaans. Die meeste Japanners het hul tydens apartheid in Suid-Afrika gevestig, waartydens Japan Suid-Afrika se grootste handelsvennoot was.[32]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (ja) http://www.mofa.go.jp/mofaj/area/brazil/data.html
  2. (pt) http://www.japao100.com.br/arquivo/nipo-brasileiros-estao-mais-presentes/
  3. (en) http://factfinder2.census.gov/faces/tableservices/jsf/pages/productview.xhtml?pid=DEC_10_SF1_QTP8&prodType=table American FactFinder – Results
  4. (en) "Japanese Filipinos". Ethnic Groups of the Philippines. 
  5. (en) (30 Mei 2006) “Japanese diasporas: Unsung pasts, conflicting presents, and uncertain futures”.
  6. 6,0 6,1 (ja) "海外在留邦人数調査統計" [Annual Report of Statistics on Japanese Nationals Overseas] (PDF). Ministry of Foreign Affairs of Japan. 1 Oktober 2010. 
  7. (en) 2011 National Household Survey: Data tables | Ethnic Origin (264), Single and Multiple Ethnic Origin Responses (3), Generation Status (4), Age Groups (10) and Sex (3) for the …
  8. (en) MOFA: Japan-Peru Relations
  9. 9,00 9,01 9,02 9,03 9,04 9,05 9,06 9,07 9,08 9,09 9,10 9,11 9,12 9,13 (ja) http://www.mofa.go.jp/mofaj/toko/tokei/hojin/10/pdfs/1.pdf
  10. (ja) 外務省: 英国(グレートブリテン及び北アイルランド連合王国)基礎データ
  11. (en) "Japan-Mexico Relations". Ministry of Foreign Affairs of Japan. Verkry op 12 Mei 2015. 
  12. (en) MOFA: Japan-Singapore Relations
  13. (en) http://www.mra.fm/pdfs/nr_los_FromFSMAmbassador.pdf
  14. (ja) ボリビア日系協会連合会(FENABOJA)
  15. (en) "Bangladesh Japanese Population". 
  16. (en) Tourism New Caledonia | Prepare your trip in New Caledonia
  17. (en) [1]
  18. (en) Pacific Islands President, Bainbridge Lawmakers Find Common Ground » Kitsap Sun
  19. (ja) 外務省: インド
  20. (en) MOFA: Japan-United Arab Emirates Relations
  21. (ja) [2]
  22. (en) Ministry of Foreign affairs of Japan
  23. (en) "World Factbook: Japan". Central Intelligence Agency. Verkry op 15 Januarie 2011. 
  24. (en) Bureau of Democracy, Human Rights, and Labor (15 September 2006). "International Religious Freedom Report 2006". U.S. Department of State. Verkry op 4 Desember 2007. 
  25. (en) Asia Society – Shinto
  26. (en) "Japanese ethnicity". Encyclopædia Britannica. 
  27. (en) "Japan. B. Ethnic Groups". Encarta. 
  28. (ja) "人類学的にはモンゴロイドの一。皮膚は黄色、虹彩は黒褐色、毛髪は黒色で直毛。言語は日本語。" ( "日本人". Kōjien. Iwanami.  )
  29. (ja) "人類学上は,旧石器時代あるいは縄文時代以来,現在の北海道〜沖縄諸島(南西諸島)に住んだ集団を祖先にもつ人々。" ( "日本人". マイペディア. 平凡社.  )
  30. (ja) "日本民族という意味で、文化を基準に人間を分類したときのグループである。また、文化のなかで言語はとくに重要なので、日本民族は日本語を母語としてもちいる人々とほぼ考えてよい。" ( "日本人". エンカルタ. Microsoft.  )
  31. (en) CIA World Factbook Besoek op 11 Junie 2012.
  32. (en) Time, South Africa: Honorary Whites, 19 Januarie 1962

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]