Lugvaartingenieurswese
Voorkoms
Lugvaartingenieurswese is die primêre gebied van die ingenieurswese gemoeid met die ontwikkeling van vliegtuie en ruimtetuie.[1] Dit het twee groot en oorvleuelende takke: lugvaartingenieurswese en ruimtevaartingenieurswese. Avioniese ingenieurswese is soortgelyk, maar handel met die elektroniese kant van lugvaartingenieurswese.
Lugvaartingenieurswese was die oorspronklike term vir die veld. Sedert vliegtegnologie so gevorder het om vaart na die buitenste ruimte in te sluit, word die breër term "ruimte ingenieurswese" algemeen gebruik.[2] Ruimte ingenieurswese, veral die ruimte-tak, is dikwels in die volksmond bekend as "rocket science".
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lugvaartingenieurswese.