Messier 25
Voorkoms
Messier 25 | ||||
’n Skets van die sterreswerm. | ||||
Soort stelsel | Oop sterreswerm | |||
Sterrebeeld | Boogskutter | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 31,6m | |||
Deklinasie | -19º 15' | |||
Skynmagnitude | 4,6 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 2 000 ligjare (613 parsek) | |||
Skynbare grootte | 32′.0 | |||
Ander name | IC 4725 | |||
|
Messier 25 of M25 (ook bekend as IC 4725) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1745 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en in 1764 deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M25 is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af en is sowat 19 ligjare breed. Dit bevat minstens een veranderlike ster, U Sagittarii.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- SEDS: Messier 25
- Messier 25 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia