Messier 109

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Messier 109
Messier object 109.jpg
Soort stelsel Staafspiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Groot Beer
Tipe SB(rs)bc, LINER/HII
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h 57m 36s
Deklinasie +53º 22' 28"
Skynmagnitude 10,6
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 83,5 miljoen
Skynbare grootte  7,6 × 4,7 boogminute
Ander name M109, NGC 3992, MCG +09-20-044, PGC 037617, IRAS 11549+5339, UGC 6937
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Messier 109 of M109 (ook bekend as NGC 3992) is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 83,5 miljoen ligjare[1] van die Aarde af in die sterrebeeld Groot Beer. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en is eers heelwat later amptelik aanvaar as lid van Charles Messier se katalogus van komeetagtige voorwerpe.

Eienskappe[wysig | wysig bron]

M109 is die helderste sterrestelsel in die M109-groep, ’n groot groep sterrestelsels in die Groot Beer met dalk meer as 50 stelsels.[2][3][4] Dit het drie satelliet-sterrestelsels (UGC 6923, UGC 6940 en UGC 6969) en dalk meer.

In Maart 1956 is die tipe 1a-supernova 1956A in M109 gesien. Dit het ’n maksimum skynbare helderheid van 12,3 mag gehad.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Distance Results for MESSIER 109". NASA/IPAC Extragalactic Database. Verkry op 2010-05-02. 
  2. R. B. Tully (1988). Nearby Galaxies Catalog. Cambridge University Press. ISBN 0-521-35299-1. 
  3. P. Fouque, E. Gourgoulhon, P. Chamaraux, G. Paturel (1992). “Groups of galaxies within 80 Mpc. II – The catalogue of groups and group members”. Astronomy and Astrophysics Supplement 93: 211–233.
  4. A. Garcia (1993). “General study of group membership. II – Determination of nearby groups”. Astronomy and Astrophysics Supplement 100: 47–90.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: Sky map 11h 57m 36s, +53° 22′ 28″

Messier-voorwerpe
M1 (Krap-newel)M2M3M4M5M6 (Skoenlapper-sterreswerm)M7 (Ptolemeus-sterreswerm)M8 (Lagune-newel)M9M10M11 (Wilde-eend-sterreswerm)M12M13M14M15M16 (Arend-newel)M17 (Omega-newel)M18M19M20 (Driespletige Newel)M21M22M23M24 (Boogskutter-sterrewolk)M25M26M27 (Handgewig-newel)M28M29M30M31 (Andromeda-sterrestelsel)M32M33 (Driehoek-sterrestelsel)M34M35M36M37M38M39M40 (Winnecke 4)M41M42 (Orion-newel)M43M44 (Byekorf-sterreswerm)M45 (Plejades)M46M47M48M49M50M51 (Draaikolk-sterrestelsel)M52M53M54M55M56M57 (Ring-newel)M58M59M60M61M62M63 (Sonneblom-sterrestelsel)M64 (Swartoog-sterrestelsel)M65M66M67M68M69M70M71M72M73M74M75M76 (Klein Handgewig-newel)M77M78M79M80M81M82M83 (Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel)M84M85M86M87M88M89M90M91M92M93M94M95M96M97 (Uil-newel)M98M99M100M101 (Vuurwiel-sterrestelsel)M102M103M104 (Sombrero-sterrestelsel)M105M106M107M108M109M110