Messier 58

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Messier 58
M58s (visible).jpg
Soort Staafspiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Maagd
Regte klimming 12h 37m 43,5s
Deklinasie +11º 49' 05"
Afstand 68 miljoen ligjare
Skynbare helderheid 10,5 mag
Skynbare grootte 5′,9 × 4′,7
Ander name NGC 4579, UGC 7796, PGC 42168, VCC 1727, GC3121

Messier 58 of M58 (ook bekend as NGC 4579) is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 68 miljoen ligjare van die Aarde af[1][2] in die sterrebeeld Maagd. Dit is op 15 April 1779 deur Charles Messier ontdek en is een van vier staafspiraalstelsels wat in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem is.[3][4]

Twee supernovas is in M58 waargeneem:[5] SN 1988A op 18 Januarie 1988[4] met ’n skynbare helderheid van 13,5 mag in sy kern, en SN 1989M op 28 Junie 1989[4] met ’n skynbare helderheid van 12,2 mag in sy kern.

Verwysings[wysig]

  1. Messier 58 Galaxy”. Solarius. URL besoek op 2010-02-09.
  2. M 58 -- LINER-type Active Galaxy Nucleus”. SIMBAD. URL besoek op 2010-02-23.
  3. William Liller (1992). The Cambridge guide to astronomical discovery. Cambridge University Press. ISBN 0-521-41839-9. 
  4. 4,0 4,1 4,2 Messier Object 58”. URL besoek op 2006-11-18.
  5. NASA/IPAC Extragalactic Database”. Results for MESSIER 058. URL besoek op 2006-10-05.

Eksterne skakels[wysig]

Messier-voorwerpe
M1 (Krap-newel)M2M3M4M5M6 (Skoenlapper-sterreswerm)M7 (Ptolemaeus-sterreswerm)M8 (Lagune-newel)M9M10M11 (Wilde-eend-sterreswerm)M12M13M14M15M16 (Arend-newel)M17 (Omega-newel)M18M19M20 (Driespletige Newel)M21M22M23M24 (Boogskutter-sterrewolk)M25M26M27 (Handgewig-newel)M28M29M30M31 (Andromeda-sterrestelsel)M32M33 (Driehoek-sterrestelsel)M34M35M36M37M38M39M40 (Winnecke 4)M41M42 (Orion-newel)M43M44 (Byekorf-sterreswerm)M45 (Plejades)M46M47M48M49M50M51 (Draaikolk-sterrestelsel)M52M53M54M55M56M57 (Ring-newel)M58M59M60M61M62M63 (Sonneblom-sterrestelsel)M64 (Swartoog-sterrestelsel)M65M66M67M68M69M70M71M72M73M74M75M76 (Klein Handgewig-newel)M77M78M79M80M81M82M83 (Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel)M84M85M86M87M88M89M90M91M92M93M94M95M96M97 (Uil-newel)M98M99M100M101 (Vuurwiel-sterrestelsel)M102M103M104 (Sombrero-sterrestelsel)M105M106M107M108M109M110