Mitserie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Mitserie
Bridelia micrantha leaves 12 08 2010.JPG
Vars blare van Bridelia micrantha in Amanzimtoti, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
B. micrantha
Binomiale naam
Bridelia micrantha
Sinonieme
  • Bridelia mollis Hutch.
  • B. speciosa Müll.Arg.
  • B. tenuifolia Müll.Arg.
  • Candelabria micrantha Hochst.

Die Mitserie (Bridelia micrantha) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen en in die hele tropiese Afrika en op Réunion.[1] Die boom groei in rivier- en moeraswoude of op vogtige plekke in die bosveld. Die vrugte is soet en eetbaar en is ongeveer 8 mm in deursnee. Die blare het are wat amper parallel na die rande toe loop. In Engels staan die boom bekend as Mitzeerie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]