Messier 23

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf NGC 6494)
Jump to navigation Jump to search
Messier 23
Messier object 023.jpg
Soort Oop sterreswerm
Sterrebeeld Boogskutter
Regte klimming 17h 56,8m
Deklinasie -19º 01'
Afstand 2 150 ligjare (659 parsek)
Skynbare magnitude 6,9 mag
Skynbare grootte (v) 27′.0
Radius 8 ligjare
Ander name NGC 6494

Messier 23 of M23 (ook bekend as NGC 6494) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is op 20 Junie 1764 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

M23 is sowat 2 150 ligjare van die Aarde af en het ’n radius van sowat 15-20 ligjare. Daar is sowat 150 geëiende sterre in die swerm, waarvan die helderste een ’n magnitude van 9,2 het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: Sky map 17h 56m 48s, −19° 01′ 00″