Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
 Nobel prize medal.svg Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe 
Aankondiging van die pryswenner in 2008.
Aankondiging van die pryswenner in 2008.
Toegeken vir Uitstaande bydraes vir die mensdom in Ekonomiese Wetenskappe
Borg Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe
Land Vlag van Swede Swede
Datum 10 Desember
Eerste toekenning 27 Oktober 1969 (1969-10-27) (48 jaar oud)
Webtuiste nobelprize.org

Die Sweedse Ryksbankprys in Ekonomiese Wetenskappe ter nagedagtenis aan Alfred Nobel (Sweeds: Sveriges riksbanks pris i ekonomisk vetenskap till Alfred Nobels minne), algemeen bekend as Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe of Nobelprys vir Ekonomie, word sedert 1969 elke jaar deur die Sweedse Nobelpryskomitee aan mense toegeken, wat 'n besondere bydra tot die ekonomiese wetenskappe gelewer het, hoewel Alfred Nobel in sy testament nie vir dié prys voorsiening gemaak het nie. Dit word as gelykwaardig aan al die ander Nobelpryse beskou, maar staan amptelik as "gedenkprys ter ere van Alfred Nobel" bekend. Die prys word soms vir sy nie-amptelike karakter, maar desondanks gelykwaardigheid met al die ander Nobelpryse, gekritiseer. Desondanks word dit as belangrikste toekenning in die vakgebied van Ekonomiese Wetenskappe beskou.

Die prys word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot met 2017 is die prys aan altesaam 79 individue toegeken.[1] Nog net een vrou het dit gekry: Elinor Ostrom in 2009.[2]

Die 2017-Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe is toegeken aan Richard Thaler vir sy bydraes tot gedragsekonomie.[3]

Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe vanaf 1969 tot op hede.


1960's1970's1980's1990's2000's2010's

1960's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1960's
Jaar Naam Land Beweegrede
1969[4] Uio frisch 2006 0025.jpg Ragnar Frisch Vlag van Noorweë Noorweë "vir die ontwikkeling en toepassing van dinamiese modelle vir die analise van ekonomiese prosesse."
Jan Tinbergen 1982.jpg Jan Tinbergen Vlag van Nederland Nederland

1970's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1970's
Jaar Naam Land Beweegrede
1970[5] Paul Samuelson.gif Paul Samuelson Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir die wetenskaplike werk waardeur hy statiese en dinamiese ekonomiese teorie ontwikkel en aktief bygedra het tot die verhoging van die vlak van analise in ekonomiese wetenskap."
1971[6] Simon Kuznets "vir sy empiriese gegronde interpretasie van ekonomiese groei wat gelei het tot nuwe en verdiepte insig in die ekonomiese en sosiale struktuur en proses van ontwikkeling."
1972[7] John Hicks Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir hul baanbrekende bydraes tot algemene ekonomiese ewewigs- en welsynsteorie."
Kenneth Arrow, Stanford University.jpg Kenneth Arrow Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1973[8] Wassily Leontief 1973.jpg Wassily Leontief Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
"vir die ontwikkeling van die inset-uitset-metode en vir die toepassing daarvan op belangrike ekonomiese probleme."
1974[9] Gunnar Myrdal - Sveriges styresmän.jpg Gunnar Myrdal Vlag van Swede Swede "vir hul baanbrekerswerk in die teorie van geld en ekonomiese skommelinge en vir hul indringende analise van die interafhanklikheid van ekonomiese, sosiale en institusionele verskynsels."
Friedrich Hayek portrait.jpg Friedrich Hayek Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1975[10] Leonid Kantorovich 1975.jpg Leonid Kantorowitsj Vlag van Sowjetunie Sowjetunie "vir hul bydraes tot die teorie van optimale toekenning van hulpbronne."
TjallingKoopmans1967.jpg Tjalling Koopmans Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1976[11] Portrait of Milton Friedman.jpg Milton Friedman Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy prestasies op die gebied van verbruiksanalise, monetêre geskiedenis en teorie en vir sy demonstrasie van die kompleksiteit van stabiliseringsbeleid."
1977[12] Bertil Ohlin.jpg Bertil Ohlin Vlag van Swede Swede "vir hul baanbrekende bydraes tot die teorie van internasionale handel en internasionale kapitaalbewegings."
James Meade Nobel.jpg James Meade Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1978[13] Herbert simon red complete.jpg Herbert A. Simon Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy baanbrekende ondersoek na die besluitnemingsproses binne ekonomiese organisasies."
1979[14] Theodore W. Schultz.jpg Theodore Schultz "vir hul baanbrekende navorsing oor ekonomiese ontwikkelingsnavorsing met besondere aandag aan die probleme van ontwikkelende lande."
Arthur Lewis Vlag van St. Lucia St. Lucia
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

1980's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1980's
Jaar Naam Land Beweegrede
1980[15] Lawrence Klein Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir die skepping van ekonometriese modelle en die toepassing op die ontleding van ekonomiese skommelinge en ekonomiese beleid."
1981[16] James Tobin.png James Tobin "vir sy analise van finansiële markte en hul verhoudings met uitgawesbesluite, indiensneming, produksie en pryse."
1982[17] George Stigler "vir sy seminale studies van industriële strukture, funksionering van markte en oorsake en gevolge van openbare regulering."
1983[18] Debreu, Gérard (1921-2004).jpeg Gérard Debreu Vlag van Frankryk Frankryk "omdat hy nuwe analitiese metodes in ekonomiese teorie ingesluit het en vir sy streng herformulering van die teorie van algemene ewewig."
1984[19] Richard Stone Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "omdat hy fundamentele bydraes gelewer het tot die ontwikkeling van stelsels van nasionale rekeninge en dus die basis vir empiriese ekonomiese ontleding aansienlik verbeter het."
1985[20] Franco Modigliani.jpg Franco Modigliani Vlag van Italië Italië "vir sy baanbrekende ontledings van besparing en finansiële markte."
1986[21] James Buchanan by Atlas network.jpg James M. Buchanan Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy ontwikkeling van die kontraktuele en grondwetlike grondslae vir die teorie van ekonomiese en politieke besluitneming."
1987[22] Robert Solow by Olaf Storbeck.jpg Robert Solow "vir sy bydraes tot die teorie van ekonomiese groei."
1988[23] ALLAIS PN Maurice-24x30-2001b.jpg Maurice Allais Vlag van Frankryk Frankryk "vir sy baanbrekende bydraes tot die teorie van markte en doeltreffende benutting van hulpbronne."
1989[24] Trygve Haavelmo.jpg Trygve Haavelmo Vlag van Noorweë Noorweë "vir sy verduideliking van die waarskynlikheidsteorie se grondslag in ekonometrie en sy analise van gelyktydige ekonomiese strukture."

1990's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 1990's
Jaar Naam Land Beweegrede
1990[25] Harry Markowitz Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir hul baanbrekerswerk in die teorie van finansiële ekonomie."
Merton Miller
William sharpe 2007.jpg William F. Sharpe
1991[26] Coase scan 10 edited.jpg Ronald Coase Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir sy ontdekking en verduideliking van die betekenis van transaksiekoste en eiendomsreg vir die institusionele struktuur en funksionering van die ekonomie."
1992[27] GaryBecker-May24-2008.jpg Gary Becker Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir die uitbreiding van die domein van mikro-ekonomiese analise tot 'n wye verskeidenheid van menslike gedrag en interaksie, insluitende nie-markgedrag."
1993[28] Robert William Fogel.jpg Robert Fogel "om navorsing in die ekonomiese geskiedenis te hernu deur ekonomiese teorie en kwantitatiewe metodes toe te pas om ekonomiese en institusionele veranderinge te verduidelik."
Douglass North.jpg Douglass North
1994[29] John Harsanyi "vir hul baanbrekende analise van ewewig in die teorie van nie-samewerkende speletjies."
John f nash 20061102 3.jpg John Forbes Nash
Reinhard Selten2.jpg Reinhard Selten Vlag van Duitsland Duitsland
1995[30] Robert Lucas Jr. Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir die ontwikkeling en toepassing van die hipotese van rasionele verwagtings, en sodoende transformasie van makro-ekonomiese ontleding en verdieping van ons begrip van ekonomiese beleid."
1996[31] James Mirrlees WES 2016.jpg James Mirrlees Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir hul fundamentele bydraes tot die ekonomiese teorie van aansporings onder asimmetriese inligting."
William Vickrey Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1997[32] Robert C. Merton.jpg Robert C. Merton Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir 'n nuwe metode om die waarde van afgeleides te bepaal."
Myron Scholes 2008 in Lindau.png Myron Scholes Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1998[33] Amartya Sen 20071128 cologne.jpg Amartya Sen Vlag van Indië Indië "vir sy bydraes tot die welvaartsekonomie."
1999[34] Rmundell.jpg Robert Mundell Vlag van Kanada Kanada "vir sy analise van monetêre en fiskale beleid onder verskillende wisselkoersregimes en sy analise van optimale geldeenhedsgebiede."

2000's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 2000's
Jaar Naam Land Beweegrede
2000[35] James Heckman.jpg James Heckman Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy ontwikkeling van teorie en metodes vir die ontleding van selektiewe monsters."
McFadden.jpg Daniel McFadden "vir sy ontwikkeling van teorie en metodes vir die analise van diskrete keuse."
2001[36] George Akerlof.jpg George Akerlof "vir hul ontledings van markte met asimmetriese inligting."
A Michael Spence.jpg Michael Spence
Joseph Stiglitz.jpg Joseph E. Stiglitz
2002[37] Daniel KAHNEMAN.jpg Daniel Kahneman Vlag van Israel Israel
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
"omdat hulle insigte van sielkundige navorsing in ekonomiese wetenskap, veral met betrekking tot menslike oordeel en besluitneming onder onsekerheid, geïntegreer het."
Vernon L. Smith 2011.jpg Vernon L. Smith Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "om laboratorium eksperimente as 'n instrument in empiriese ekonomiese analise te vestig, veral in die studie van alternatiewe markmeganismes."
2003[38] Robert F. Engle.jpg Robert F. Engle "vir metodes om ekonomiese tydreekse te ontleed met tydwisselende wisselvalligheid (ARCH)."
Clive Granger by Olaf Storbeck.jpg Clive Granger Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir metodes om ekonomiese tydreekse met algemene tendense te analiseer (mede-integrasie)."
2004[39] Kydland.jpg Finn E. Kydland Vlag van Noorweë Noorweë "vir hul bydraes tot dinamiese makro-ekonomie: die tydsamestelling van die ekonomiese beleid en die dryfkragte agter sakesiklusse."
Edward C. Prescott.jpg Edward C. Prescott Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2005[40] Robert Aumann 2010.jpg Robert J. Aumann Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Israel Israel
"omdat hulle ons begrip van konflik en samewerking versterk en deur spelteorie-analise verbeter het."
Thomas Schelling.jpg Thomas C. Schelling Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2006[41] Edmund Phelps 2008-01-23.jpg Edmund S. Phelps "vir sy analise van intertemporale afwykings in makro-ekonomiese beleid."
2007[42] Leonid Hurwicz.jpg Leonid Hurwicz Vlag van Pole Pole
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
"omdat hulle die grondslag van meganisme-ontwerpteorie gelê het."
Eric Maskin at UCI.jpg Eric S. Maskin Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Myerson roger b print.jpg Roger B. Myerson
2008[43] Paul Krugman-press conference Dec 07th, 2008-8.jpg Paul Krugman "vir sy ontleding van handelspatrone en die ligging van ekonomiese bedrywighede."
2009[44] Nobel Prize 2009-Press Conference KVA-30.jpg Elinor Ostrom "vir haar analise van ekonomiese bestuur, veral die gemeenskapsbesit."
Nobel Prize 2009-Press Conference KVA-42.jpg Oliver E. Williamson "vir sy analise van ekonomiese bestuur, veral die grense van die maatskappy."

2010's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, 2010's
Jaar Naam Land Beweegrede
2010[45] Peter Diamond cropped.jpg Peter A. Diamond Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir hul ontleding van markte met soekwrywings."
Dale Mortensen.jpg Dale T. Mortensen
Christopher Pissarides.jpg Christopher A. Pissarides Flag of Cyprus Siprus
2011[46] Nobel Prize 2011-Press Conference KVA-DSC 7770.jpg Thomas J. Sargent Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir hul empiriese navorsing oor oorsaak en gevolg in die makro-ekonomie."
Nobel Prize 2011-Press Conference KVA-DSC 7720.jpg Christopher A. Sims
2012[47] Al Roth, Sydney Ideas lecture 2012d.jpg Alvin E. Roth "vir die teorie van stabiele toekennings en die beoefening van markontwerp."
Shapley, Lloyd (1980) crop.jpg Lloyd S. Shapley
2013[48] Eugene Fama at Nobel Prize, 2013.jpg Eugene F. Fama "vir hul empiriese analise van batepryse."
Lars Peter Hansen photo in 2007.jpg Lars Peter Hansen
Robert Shiller - World Economic Forum Annual Meeting 2012.jpg Robert J. Shiller
2014[49] Jean Tirole.jpg Jean Tirole Vlag van Frankryk Frankryk "vir sy analise van markkrag en regulering."
2015[50] Angus Deaton 0182.jpg Angus Deaton Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
"vir sy analise van verbruik, armoede en welsyn."
2016[51] Nobel Laureates 0983 (31117127490).jpg Oliver Hart "vir hul bydraes tot kontrakteorie."
Bengt Holmström.jpg Bengt Holmström Vlag van Finland Finland
2017[52] Richard Thaler Chatham.jpg Richard Thaler Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy bydraes tot gedragsekonomie."

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "All Nobel Laureates in Physiology or Medicine". Nobelprize.org. Verkry op 3 Februarie 2018. 
  2. (en) "Nobel Prize Awarded Women". Nobelprize.org. 2 Februarie 2017. Verkry op 4 Februarie 2018. 
  3. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2017". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  4. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1969". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  5. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1970". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  6. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1971". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  7. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1972". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  8. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1973". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  9. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1974". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  10. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1975". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  11. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1976". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  12. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1977". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  13. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1978". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  14. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1979". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  15. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1980". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  16. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1981". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  17. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1982". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  18. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1983". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  19. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1984". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  20. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1985". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  21. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1986". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  22. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1987". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  23. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1988". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  24. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1989". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  25. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1990". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  26. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1991". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  27. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1992". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  28. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1993". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  29. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1994". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  30. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1995". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  31. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1996". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  32. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1997". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  33. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1998". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  34. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1999". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  35. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2000". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  36. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2001". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  37. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2002". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  38. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2003". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  39. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2004". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  40. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2005". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  41. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2006". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  42. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2007". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  43. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2008". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  44. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2009". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  45. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2010". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  46. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2011". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  47. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2012". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  48. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2013". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  49. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2014". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  50. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2015". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  51. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2016". Verkry op 4 Februarie 2018. 
  52. (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2017". Verkry op 4 Februarie 2018. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]