Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Rol weergawe 990496 deur 143.160.126.33 (bespreek) terug. Ek verstaan Mahikeng->Mafikeng, maar hoekom is Mankwe verwyder.)
}}
 
Die '''Noordwes-Universiteit''' (bynaam "Pukke"), voorheen bekend as die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (afgekort: PU vir CHO) en die Universiteit van Noordwes is in [[2004]] gestig. Dit is ’n medium grootte [[Suid-Afrika]]anse universiteit. Onderrig geskied hoofsaaklik in [[Afrikaans]] op die [[Potchefstroom]]-kampus en in [[Engels]] byop die ander kampusse, naamlik [[Mahikeng]], [[Mankwe]] en [[Vaaldriehoek]] ([[Vanderbijlpark]]).
 
== Geskiedenis ==
Die Potchefstroomse Universiteit het ontwikkel uit die Teologieskool van die [[Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika]] (afgekort GKSA), wat op [[29 November]] [[1869]] inop [[Burgersdorp]] gestig is met die grondlegger van die GKSA, ds. [[Dirk Postma]], as eerste lektor. By die stigtingsvergadering is besluit dat die skool onderrig sal verskaf aan toekomstige onderwysers en ander persone, sonder om enige voorkeur aan ’n spesifieke professie te gee. Aanvanklik was daar vyf studente en twee lektore, Postma en ds. [[Jan Lion Cachet]].
 
In [[1877]] word ’n "Letterkundedepartement" gevestig, met een [[professor]], ds. [[Petrus Postma]], 'n seun van ds. [[Dirk Postma]], wat die spesifieke doel gehad het om studente op te lei vir ’n akademiese graad of as onderwysers.
 
In [[1905]] word die Teologieskool, tesame met die Letterkundedepartement, oorgedraverskuif vanafvan Burgersdorp na Potchefstroom.
 
Ten einde te kwalifiseer vir regeringsubsidies, word die Letterkundedepartement in [[1919]] van die Teologieskool geskei en die ''Het Potchefstroom Universiteitskollege voor Christelike Hooger Onderwijs'' (afgekort tot PUK) ontstaan. DitDaar is besluit dat die PUK ’n hoër onderriginstituut, onafhanklik van die GKSA, sal wees, alhoewel die PUK salsou voortgaan om predikante vir die GKSA op te lei.
 
In [[1921]] word die Potchefstroomse Universiteitskollege (sonder die "vir Christelike Hoër Onderwys" agtervoegsel) geïnkorporeer by die [[Universiteit van Suid-Afrika]]; die PUK het eers in [[1933]] die "vir Christelike Hoër Onderwys" as deel van sy naam teruggekry.
 
Die Potchefstroomse Universiteitskollege vir Christelike Hoër Onderwys word amptelik in [[1951]] as ’n onafhanklike universiteit erken en hernoem tot Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys.
85 123

wysigings

Navigasie-keuseskerm