Verskil tussen weergawes van "Vanwyksdorp"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  6 maande gelede
Ai!
(Verbeter)
(Ai!)
 
}}
 
'''Vanwyksdorp''' is 'n dorp in die [[Klein Karoo]] met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf [[Ladismith]] in die [[Wes-Kaap]]. Die dorp is die hoofdorp in [[Kannaland]]. Geen teerpad loop tot op die dorp nie, die [[R327 (Suid-Afrika)}|R327]]-streekroete verbind die dorp met [[Ladismith]] en [[Herbertsdale]].
 
Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die [[NG gemeente Vanwyksdorp]] in [[1904]] gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.

Navigasie-keuseskerm