Suncorpstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suncorpstadion
Langpark, Brisbanestadion
Suncorp-Stadium-Milton-Queensland.jpg
Buiteaansig van die Suncorpstadion in 2005
Vorige naam(e) John Brown Ovaal
Suncorp-Metwaystadion
Langpark
Ligging Castlemainestraat 40, Brisbane, Australië
Koördinate 27°27′53″S 153°0′34″O / 27.46472°S 153.00944°O / -27.46472; 153.00944Koördinate: 27°27′53″S 153°0′34″O / 27.46472°S 153.00944°O / -27.46472; 153.00944
Eerste sooi gespit 1911
Geopen 1914[1]
Eienaar Regering van Queensland
Operateur AEG Ogden (Brisbane) Edms. Bpk.
Oppervlak Gras[2]
Boukoste A$280 miljoen (renovasie)
Argitek Populous (voorheen HOK Sport) en PDT Argitekte
Struktuuring. Ove Arup & Vennote
Tuisveld van Queensland (State of Origin) (1980–huidig)
Brisbane Broncos (NRL) (1988–1992, 2003–huidig)
Brisbane Roar (A-Liga) (2005–huidig)
Reds (Rugby) (2005–huidig)
Suid-Queensland Crushers (NRL) (1995–1997)
Brisbane Strikers (NSL) (1994–1999)
Kapasiteit
52 500[2]
Dimensies
136 m x 82 m

Die Suncorpstadion (ook bekend as Langpark en vroeër bekend as die Suncorp-Metwaystadion) is ’n stadion in Brisbane, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Rugbyliga-toetswedstryde[wysig | wysig bron]

Datum Teenstaander Telling Toeskouers Deel van
30 Julie 1962 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 10–17 34 766 1962 As-reeks
22 Junie 1963 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 13–16 30 748 1963 Trans-Tasmansee Toetsreeks
20 Julie 1963 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 34–6 10 210
4 Julie 1964 Vlag van Frankryk Frankryk 27–2 20 076
16 Julie 1966 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 6–4 45 057 1966 As-reeks en pre-herontwikkeling bywoningsrekord
1 Julie 1967 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 35–22 30 122 1967 Trans-Tasmansee Toetsreeks
1 Junie 1968 31–12 23 608 1968 Wêreldbeker
8 Junie 1968 Vlag van Frankryk Frankryk 37–4 32 664 1968 Wêreldbeker
6 Junie 1970 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 37–15 42 807 1970 As-reeks
15 Julie 1972 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 31–7 20 847 1972 Trans-Tasmansee Toetsreeks
1 Junie 1975 36–8 12 000 1975 Wêreldbeker
22 Junie 1975 Vlag van Frankryk Frankryk 26–6 9 000 1975 Wêreldbeker
18 Junie 1977 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 15–5 27 000 1977 Wêreldbeker
15 Julie 1978 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 38–7 14 000 1978 Trans-Tasmansee Toetsreeks
16 Julie 1979 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 35–0 23 051 1979 As-reeks
18 Julie 1981 Vlag van Frankryk Frankryk 17–2 14 000
3 Julie 1982 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 11–8 11 400 1982 Trans-Tasmansee Toetsreeks
9 Julie 1983 12–19 15 000 1983 Trans-Tasmansee Toetsreeks
26 Junie 1984 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 18–6 26 534 1984 As-reeks
18 Junie 1985 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 26–20 22 000 1985 Trans-Tasmansee Toetsreeks
29 Julie 1986 32–12 22 811 1985–88 Wêreldbeker en 1986 Trans-Tasmansee Toetsreeks
21 Julie 1987 6–13 16 500
28 Junie 1988 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 34–14 27 130 1988 As-reeks
31 Julie 1991 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 40–12 29 139 1989–92 Wêreldbeker en 1991 Trans-Tasmansee Toetsreeks
3 Julie 1992 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 16–10 32 313 1989–92 Wêreldbeker en 1992 As-reeks
30 Junie 1993 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 16–4 32 000 1993 Trans-Tasmansee Toetsreeks
23 Junie 1995 26–8 25 309 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks
14 Julie 1995 46–10 20 803 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks
11 Julie 1997 Res van die wêreld 28–8 14 927 Net 'n toetswedstryd vir die ARL-toetsspan
9 Oktober 1998 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 30–12 18 501
22 Oktober 1999 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 42–6 12 511 1999 Drienasies
25 April 2005 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 32–16 40 317 2005 Anzac-toets
5 Mei 2006 50–16 44 191 2006 Anzac-toets
18 November 2006 Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 33–10 44 358 2006 Drienasies
20 April 2007 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 30–6 35 241 2007 Anzac-toets
23 November 2008 20–34 50 599 2008 Wêreldbeker-eindwedstryd. Rekordtoetsbywoningat by Suncorpstadion
8 Mei 2009 38–10 37 152 2009 Anzac-toets
13 November 2010 12–16 36 299 2010 Viernasies-eindwedstryd
25 Oktober 2014 12–30 47 813 2014 Viernasies
3 Mei 2015 12–26 32 681 2015 Anzac-toets

Rugbywêreldbeker 2003[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2003.
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
11 Oktober 2003 Vlag van Frankryk Frankryk 61–18 Vlag van Fidji Fidji Groep A 46 795
15 Oktober 2003 Vlag van Fidji Fidji 19–18 Vlag van Verenigde State Verenigde State Groep B 30 990
18 Oktober 2003 Vlag van Australië Australië 90–8 Vlag van Roemenië Roemenië Groep A 48 778
20 Oktober 2003 Vlag van Skotland Skotland 39–15 Vlag van Verenigde State Verenigde State Groep B 46 796
24 Oktober 2003 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 91–7 Vlag van Tonga Tonga Groep D 47 588
1 November 2003 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 60–10 Vlag van Samoa Samoa Groep C 48 496
2 November 2003 Vlag van Engeland Engeland 111–13 Vlag van Uruguay Uruguay Groep C 46 233
8 November 2003 Vlag van Australië Australië 33–16 Vlag van Skotland Skotland Kwarteindrondte 45 412
9 November 2003 Vlag van Engeland Engeland 28–17 Vlag van Wallis Wallis Kwarteindrondte 45 252

AFC Asië-beker 2015[wysig | wysig bron]

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 Januarie 2015 19:00 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0–1 Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina Groep B 12 557
12 Januarie 2015 19:00 Vlag van Jordanië Jordanië 0–1 Vlag van Irak Irak Groep D 6 840
14 Januarie 2015 19:00 Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 2–1 Vlag van Oesbekistan Oesbekistan Groep B 13 674
16 Januarie 2015 19:00 Vlag van Irak Irak 0–1 Vlag van Japan Japan Groep D 22 941
17 Januarie 2015 19:00 Vlag van Australië Australië 0–1 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Groep A 48 513
19 Januarie 2015 19:00 Vlag van Iran Iran 1–0 Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate Groep C 11 394
22 Januarie 2015 20:30 Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 0–2 Vlag van Australië Australië Kwarteindrondte 46 067

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Suncorp Stadium”. URL besoek op 16 Julie 2016.
  2. 2,0 2,1 (en) The Stadium”. Suncorp Stadium. URL besoek op 16 Julie 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: