Tripura

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Tripoera)
Spring na: navigasie, soek
Ujjayantapaleis
Tripura se ligging in Indië

Tripura (Bengaals: ত্রিপুরা) is 'n klein deelstaat in oostelike Indië. Die hoofstad en grootste stad van die deelstaat is Agartala (367 822 inwoners in 2004).

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]