Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur K175 (Besprekings | bydraes) op 06:59, 12 Junie 2018 (Skakel)
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Dinsdag, 25 September 2018
Hier is tans 60 915 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Johannes Meintjes in 1947, toe hy sowat 24 jaar oud was.

Johannes Meintjes (Riversdal, 19 Mei 1923Molteno, Suid-Afrika, 7 Julie 1980) was ’n Suid-Afrikaanse kunsskilder, beeldhouer, amateur-geskiedkundige, skrywer en dramaturg.

Meintjes het reeds voor sy 22ste verjaardag bekend geword. Die aantreklike en aangename, maar intense, broeiende jong kunstenaar het die soort openbare ophemeling of heldeverering geniet wat later jare net die jong ikone van die musiek- of rolprentwêreld beskore sou wees. In ’n resensie van John Coetzee se The Message in 1990 skryf Marina le Roux van Johannes Meintjes hy was “byna die ideale bibliotekaris: kundige vakman, kunstenaar, onvermoeide navorser en onderhoudende skrywer, veral oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis”. Maar dit was by uitstek as kunsskilder dat hy hom vroeg reeds onderskei het toe hy feitlik oornag roem verwerf. Volgens die kunskenner en skrywer Esmé Berman was so iets ongekend in die Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis. Vanweë sy voorkoms en sy nonkonformisme word hy soms beskryf as “Molteno se James Dean”.

Helena Theron, ook in Die Burger, sê hy was “merkwaardig” as kunstenaar sowel as letterkundige. Hoewel hy nie in dieselfde asem as groot Suid-Afrikaanse kunsskilders soos Stern, Laubser of Pierneef genoem word nie, word hy beslis as ’n voorste Suid-Afrikaanse skilder van die 20ste eeu beskou. Die hoogste prys wat ’n skildery van Meintjes tot dusver (middel 2014) op ’n veiling behaal het, was R668 400 vir sy Swazi Landscape op ’n veiling deur Strauss & Co in die Vineyard-hotel, Kaapstad, vroeg in Oktober 2012.

In sy kort leeftyd van net oor die 57 jaar is meer as 1 400 koerantberigte en tydskrifartikels oor hom geskryf. Hy het sowat 1 340 skilderye geskilder, tientalle beeldhouwerke geskep asook honderde sketse, grafiese werke en waterverfskilderye. Sy gepubliseerde werke tel 35, terwyl hy ook tallose ongepubliseerde manuskripte nagelaat het, waarvan talle verlore geraak het.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Jannie Geldenhuys

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die plant Welwitschia mirabilis, wat tot 600 jaar oud kan word, slegs twee blare het? Die blare skeur die hele tyd tydens die plant se lewe en laat dit lyk asof hy baie blare het.

...dat goudvissies nie so slegte geheue het as wat geglo word nie? Hulle kan geleer word om deur doolhowe te navigeer en kan na 'n paar maande hulle eienaars herken.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

25 September:

Dmitri Sjostakowitsj in 1950

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Aansig van die Nasir ol Molk-moskee se binnekant, geleë in Sjiraz, Iran.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Lesotho  Mosambiek  Swaziland  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering