Vitex agnus-castus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vitex agnus-castus
takson
Wetenskaplike naamVitex agnus-castusWysig
TaksonSpesieWysig
MoedertaksonVitexWysig
Taxon common namelilac chastetreeWysig
VrugtipesteenvrugWysig
IUCN taxon ID203350Wysig
Bewaringstatusdata deficientWysig
GRIN URLhttps://npgsweb.ars-grin.gov/gringlobal/taxonomydetail.aspx?id=41813Wysig

Vitex agnus-castus, ook bekend as vitex, kuisboom, chasteberry, Abraham se balsem, lilac chastetree, of monnikpeper, is inheems tot die Mediterreense streek. Dit is een van die min gematigde sone spesies van Vitex wat oor die algemeen 'n genus van tropiese en subtropiese blomplante is. Theophrastus het die struik verskeie kere genoem as agnos (άγνος) in Enquiry into Plants. Dit is lank geglo dat dit 'n anafrodisiacus is - wat tot sy naam as kuisboom lei - maar die doeltreffendheid daarvan vir sulke aksie bly onbevraag.Vitex is 'n kruisbestuiwende plant, maar sy selfbestuiwing is aangeteken.