Vlag van Sint Maarten

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlag van Sint Maarten
Vlag van Sint Maarten
Gebruik Burgerlike vlag Burgerlike vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 13 Junie 1985[1]
Ontwerp Twee horisontale bane in rooi (bo) en blou (onder) met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek.

Die amptelike vlag van Sint Maarten is op 13 Junie 1985 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee horisontale bane in rooi (bo) en blou (onder) met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek.

Soortgelyke vlae[wysig | wysig bron]

Die vlag van Sint Maarten lyk baie soos die oorlogsvlag van die Filippyne.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Sint Maarten". Flags of the World. Besoek op 22 Mei 2019. Italic or bold markup not allowed in: |publisher= (help)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]