Vlag van Sint Eustatius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Sint Eustatius
Vlag van  Sint Eustatius
Gebruik Burgerlike vlag Burgerlike vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 16 November 2004[1]
Ontwerp Vier ewe groot vyfkante met rooi fraaiings met ’n wit ruit in die middel waarin ’n groen silhouet van die eiland en ’n geel vyfpuntige ster is.

Die vlag van Sint Eustatius is op 16 November 2004 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vier ewe groot vyfkante met rooi fraaiings met ’n wit ruit in die middel waarin ’n groen silhouet van die eiland en ’n geel vyfpuntige ster is.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Sint Eustatius". Flags of the World. Verkry op 8 Januarie 2013.