Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Fridtjof Nansen

Sperdatum:
8 Januarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 6 Januarie 2013 (UTC)

Leni Riefenstahl

Sperdatum:
8 Januarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 13 Januarie 2013 (UTC)

Aardverwarming

Sperdatum:
1 Februarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:33, 27 Januarie 2013 (UTC)

Malta

Sperdatum:
1 Februarie 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Mooi artikel geskep deur 'n anonieme gebruiker en uitgebrei deur Wawiel. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:54, 1 Januarie 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 3 Februarie 2013 (UTC)

Vlag van Puerto Rico

Sperdatum:
26 Februarie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 3 Maart 2013 (UTC)

Vlag van Argentinië

Sperdatum:
11 Maart 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 10 Maart 2013 (UTC)

Vlag van Brasilië

Sperdatum:
11 Maart 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 17 Maart 2013 (UTC)

Vlag van Chili

Sperdatum:
4 April 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 31 Maart 2013 (UTC)

Andromeda-sterrestelsel

Sperdatum:
9 April 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 7 April 2013 (UTC)

Ster

Sperdatum:
1 Mei 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Myns insiens 'n belangrike artikel wat oorgeskryf en uitgebrei is deur die uwe. Winston (kontak) 20:59, 31 Maart 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Definitief, dit is geweldig. Baie dankie! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:21, 31 Maart 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Baie goeie artikel! Oesjaar (kontak) 15:47, 16 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Voorwaar 'n spog-artikel! Morne (kontak) 19:53, 25 April 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 28 April 2013 (UTC)

Johannes Meintjes

Sperdatum:
25 Mei 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Morne (kontak) 12:33, 25 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Lekker artikel. Winston (kontak) 17:16, 25 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Goeie artikel! Oesjaar (kontak) 18:26, 25 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Mooi artikel. Puvircho (kontak) 20:34, 28 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Geweldig, maar die onderafdeling "Inleiding" sal nie nodig wees nie. Dus het die artikel nou 'n inleiding met net een sin. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:24, 5 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 22 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 26 Mei 2013 (UTC)

Adriaan Hofmeyr

Sperdatum:
25 Mei 2013

* Symbol neutral vote.svg Neutraal - Die inleiding is 'n bietje kort, die uitleg van die beelde is nie die beste nie (drukbare weergawe) en die skakels ná die dubbelsinnigheidsbladsy Anglo-Boereoorlog (die eerste of tweede een?) moet aangepas word. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:40, 7 Mei 2013 (UTC)

  • Symbol comment vote.svg Kommentaar -- Verbeteringe aangebring, soos versoek. Morne (kontak) 22:02, 7 Mei 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Gaaf, baie dankie! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:25, 8 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 23 Junie 2013 (UTC)

Jan Hendrik Hofmeyr (predikant)

Sperdatum:
25 Mei 2013

* Symbol comment vote.svg Kommentaar - Die artikel het nog 'n bietje meer inleiding nodig, sien asb. Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels 2b. 2 stelle is te kort vir ons tuisblad. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:33, 5 Mei 2013 (UTC)

Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 7 Julie 2013 (UTC)

Dirk Postma

Sperdatum:
25 Mei 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Morne (kontak) 12:47, 25 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Na my mening ’n baie onderskatte kerkfiguur in Suid-Afrika. Mooi geskryf. Puvircho (kontak) 20:37, 28 April 2013 (UTC)

* Symbol comment vote.svg Kommentaar - Die artikel het nog 'n bietje meer inleiding nodig, sien asb. Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels 2b. 1 stel is te kort vir ons tuisblad. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:33, 5 Mei 2013 (UTC)

  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Inleiding uitgebrei. Morne (kontak) 08:32, 9 Junie 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Gaaf, baie dankie! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:42, 9 Junie 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 28 Julie 2013 (UTC)

Litaue

Sperdatum:
26 Mei 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Die laaste werklik volledige landartikel, wat nooit 'n voorbladster is nie. -- Israel (kontak) 17:45, 26 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Lyk na ’n goeie artikel. Puvircho (kontak) 20:33, 28 April 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Beslis een van ons beste artikels! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:40, 5 Mei 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Baie goeie artikel! Oesjaar (kontak) 16:41, 5 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 2 Junie 2013 (UTC)

Vlag van Australië

Sperdatum:
5 Junie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 9 Junie 2013 (UTC)

Belfast

Sperdatum:
16 Junie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 16 Junie 2013 (UTC)

Gewone luislang

Sperdatum:
16 Junie 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 30 Junie 2013 (UTC)

Berg Athos

Sperdatum:
29 Junie 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Dalk nie in die algemene smaak nie, maar tog 'n interessante artikel oor mense wat in 'n ander wêreld leef. Winstonza 19:29, 29 Mei 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Goed gedoen! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:20, 29 Mei 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 14 Julie 2013 (UTC)

Marie Koopmans-De Wet

Sperdatum:
12 Julie 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Interessante biografiese artikel. --Voyageur (kontak) 23:37, 12 Junie 2013 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Ja, beslis, maar net met meer inleiding asb. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:56, 2 Julie 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Oesjaar (kontak) 18:07, 2 Julie 2013 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Ek het die inleiding uitgebrei. Morne (kontak) 18:30, 2 Julie 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 21 Julie 2013 (UTC)

Glasgow

Sperdatum:
2 Augustus 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Hierdie mooi artikel is geskep deur Africa South en uitgebrei deur Voyageur. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:45, 16 Julie 2012 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Hier moet nog 'n bietjie tyd aan die skrywer gegun word om die artikel te voltooi. --Voyageur (kontak) 17:56, 19 Augustus 2012 (UTC)
  • Die kandidatuur streek nou oor 'n langer tydperk, sonder sperdatum. Geld dieselfde asook vir Londen? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:56, 19 Augustus 2012 (UTC)
  • Ja, asseblief. Die artikel oor die Spele kort nog 'n hoofstuk oor die ekonomiese impak daarvan, Londen en Glasgow moet nog regtig uitgebrei word. --Voyageur (kontak) 20:02, 19 Augustus 2012 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Dié artikel sal nou klaar wees. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:50, 2 Julie 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Nou 'n regte voorbladartikel. -- Israel (kontak) 13:57, 2 Augustus 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 4 Augustus 2013 (UTC)

Noord-Ierland

Sperdatum:
15 Augustus 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 11 Augustus 2013 (UTC)

Afrika-rotsluislang

Sperdatum:
9 September 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun 'n Vertaling van 'n Duitse voorbladartikel wat nog net deur ander gebruikers/lesers geproeflees moet word. Suidpunt (kontak) 08:43, 9 Augustus 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Puik werk! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:15, 9 Augustus 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 8 September 2013 (UTC)

Iran

Sperdatum:
20 September 2013
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Mooi artikel van Voyageur. :) -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:54, 20 Augustus 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Morne (kontak) 10:28, 2 September 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Ek sien net Iranse en Irannese word afwisselend gebruik. 'n Mens kan seker op een vorm besluit en daarby hou. Winston (Besprekings) 22:14, 2 September 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Oesjaar (kontak) 12:33, 11 September 2013 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 38 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 15 September 2013 (UTC)

Komeet

Sperdatum:
10 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 42 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 13 Oktober 2013 (UTC)

Andorra

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 3 November 2013 (UTC)

Geskiedenis van erotiese afbeeldings

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 27 Oktober 2013 (UTC)

Kuns

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 10 November 2013 (UTC)

Moldowa

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 17 November 2013 (UTC)

Taal

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 24 November 2013 (UTC)

Samuel Cronwright

Sperdatum:
16 Oktober 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 43 2013 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 20 Oktober 2013 (UTC)