Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2018

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Europese Suidelike Sterrewag

Sperdatum:
13 Januarie 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Lekker artikel (vir my) oor die ESO. – Winston (kontak) 18:32, 13 Desember 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 22:50, 30 Desember 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2018 -- SpesBona 20:36, 14 Januarie 2018 (UTC)

Nikolaas II van Rusland

Sperdatum:
17 Januarie 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – In die lig van 2018 se 100-jaarviering van die tsaar en sy gesin se teregstelling in 1918 en die 20-jaarviering van hul begrafnis in Sint Petersburg in 1998. Besig met die rooi skakels. Winston (kontak) 20:32, 17 Desember 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n goeie poging van Winston! Oesjaar (kontak) 20:21, 19 Desember 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 22:50, 30 Desember 2017 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 4 2018 -- SpesBona 20:35, 21 Januarie 2018 (UTC)

Vlag van die Volksrepubliek China

Sperdatum:
8 Februarie 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n goeie vlagartikel deur Puvircho! Net 'n paar Engelse sinne kort nog 'n vertaling. Wie mag help? Groete. -- SpesBona 15:45, 8 Januarie 2018 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Dis nou klaar vertaal. Groete. -- SpesBona 19:55, 25 Januarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (kontak) 10:14, 26 Januarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2018 -- SpesBona 20:35, 11 Februarie 2018 (UTC)

Mens

Sperdatum:
20 Februarie 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Uitgebrei tot 'n lang artikel. Ek gee nog aandag aan die paar rooi skakels.Winston (kontak) 18:14, 20 Januarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:55, 25 Januarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (kontak) 10:13, 26 Januarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunMorne (kontak) 14:45, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar (kontak) 17:46, 11 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2018 -- SpesBona 20:35, 25 Februarie 2018 (UTC)

Kulturele Rewolusie

Sperdatum:
11 Maart 2018
  • Symbol support vote.svg OndersteunWinston (kontak) 08:34, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 08:59, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunMorne (kontak) 14:42, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2018 -- SpesBona 20:35, 11 Maart 2018 (UTC)

Christiaan Frederik Beyers

Sperdatum:
11 Maart 2018
  • Symbol support vote.svg OndersteunMorne (kontak) 14:44, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ja, lekker. Winston (kontak) 15:18, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar (kontak) 17:45, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 21:17, 11 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2018 -- SpesBona 20:35, 18 Maart 2018 (UTC)

Johannesburg

Sperdatum:
27 Maart 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens alle belangrike feite oor dié bedrywige stad, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWinston (kontak) 18:35, 28 Februarie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2018 -- SpesBona 19:35, 25 Maart 2018 (UTC)

Port Elizabeth

Sperdatum:
27 Maart 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Groete. -- SpesBona 18:30, 27 Februarie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goeie artikel. Groete! Oesjaar (kontak) 06:57, 26 Maart 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2018 -- SpesBona 19:35, 1 April 2018 (UTC)

Heinz Guderian

Sperdatum:
25 April 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek stel hierdie artikel voor. Oesjaar (kontak) 20:40, 25 Maart 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – K175 (bespreking | bydraes) 12:38, 17 April 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 18:06, 17 April 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek weet te min hiervan, maar steun dit in elk geval! --Aliwal2012 (kontak) 09:10, 22 April 2018
  • Symbol support vote.svg OndersteunWinston (kontak) 08:59, 30 April 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2018 -- SpesBona 19:36, 29 April 2018 (UTC)

Madagaskar

Sperdatum:
15 Mei 2018
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2018 -- SpesBona 19:36, 13 Mei 2018 (UTC)

Sisiliaanse Mafia

Sperdatum:
30 Mei 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek stel dié artikel voor. – Winston (kontak) 08:59, 30 April 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 13:03, 30 April 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- SpesBona 11:20, 23 Mei 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2018 -- SpesBona 19:36, 3 Junie 2018 (UTC)

Durban

Sperdatum:
14 Julie 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Ek beplan om dit tydens die begin van Wikimania in Kaapstad op ons voorblad te plaas. Sien vir julle in Suid-Afrika! :) Groete. -- SpesBona 21:54, 14 Junie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 18:34, 5 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Die artikel lyk redelik volledig, ek het dit vinnig geproeflees vir taalfoutjies. --Aliwal2012 (kontak) 18:49, 5 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSuidpunt (kontak) 19:21, 5 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant – Het gisteraand te veel taalfoute gekry en part sin samestelings is maar moeilik. Skort nog proeflesing! Oesjaar (kontak) 07:26, 26 Julie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2018 -- SpesBona 19:36, 29 Julie 2018 (UTC)

Lewensiklus van die tier

Sperdatum:
5 Augustus 2018

Pour ce qu'il vaut? Il est une traduction d'un article de qualité (2009) :) ... Suidpunt (kontak) 19:21, 5 Julie 2018 (UTC)

  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Oui c'est de la qualité Sobaka (kontak) 19:47, 5 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Article de qualité. Groete. -- SpesBona 19:54, 5 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Je ne comprends pas vraiment la langue française, maar jy is welkom Suidpunt!--Aliwal2012 (kontak) 07:07, 6 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Un article remarquable. Voyageur (kontak) 11:34, 31 Julie 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2018 -- SpesBona 19:35, 5 Augustus 2018 (UTC)

Kuipergordel

Sperdatum:
21 Augustus 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Volledige vertaling van die Engelse featured article. Winston (kontak) 11:25, 21 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Weereens 'n goeie artikel deur Winston! Hou so aan! Groete! Oesjaar (kontak) 12:44, 21 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik artikel, baie dankie! Groete. -- SpesBona 14:15, 21 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 14:29, 21 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 15:13, 21 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSuidpunt (kontak) 15:01, 17 Augustus 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 34 2018 -- SpesBona 19:35, 19 Augustus 2018 (UTC)

Khmer-ryk

Sperdatum:
30 Augustus 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik werk deur Winstonza. Groete. -- SpesBona 21:54, 30 Julie 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunJcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2018 -- SpesBona 19:36, 9 September 2018 (UTC)

Noord-Masedonië

Sperdatum:
2 September 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n uitstekende artikel van Winstonza. Groete. -- SpesBona 08:54, 2 Augustus 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunJcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2018 -- SpesBona 19:36, 2 September 2018 (UTC)

Nederduits (skoolvak)

Sperdatum:
17 September 2018
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – Ek nomineer hiermee solank 'n vertaling van die Duitse voorbladartikel van 5 Junie 2018; ek hoop die leser sal die raakpunte tussen Afrikaans en Nederduits vind. En ook sy nut kan insien. Diegene wat Duits goed magtig is kan my vertalings nagaan (ek dink nou aan Voyageur, Jcwf, JMK en SpesBona en K175, en andere); ek het vertaalnotas gelos op die besprekingsblad. Daar is seker ook skakels wat ontbreek wat uitgelig kan word. Aangesien ons 'n Afrikaanse taalgemeenskap is (waarvan die publikum vernaamlik in Suider-Afrika voorkom), kan hier benede ⬇️, of op die besprekingsblad, aangedui word wat vir die lesers dalk onduidelik sal wees, soos Duitse staatsjargon. Beter nog – laat rooiskakels op die blad self. Veral Gebruiker:Aliwal2012 kan dan my taal proeflees; ek het gepoog om so natuurlik moontlik te skryf, maar die Duitse artikel het die vakterme en bewoording soveel keer ad nauseum herhaal, dit het my tot raserny gedryf – wees op die uitkyk vir stylbreuk. Die bronne het ek vir eers gelos soos ek hulle gekry het. Suidpunt (kontak) 15:01, 17 Augustus 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nait soeze, maor doun! Jcwf (kontak) 18:52, 17 Augustus 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie interessant. Ek wens net dis ook 'n skoolvak in my deelstaat Brandenburg. Groete. -- SpesBona 21:19, 11 September 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – ek het ietwat rooi skakels ingevoeg. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:57, 11 September 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2018 -- SpesBona 19:35, 16 September 2018 (UTC)

Javaanse tier

Sperdatum:
30 November 2018
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – Nog 'n vertaalde voorbladartikel uit Frans. Ek dink hy kan sommer nou al nomineer word, maar ek gaan tog probeer om meer inligting uit die Tsjeggiese Wikipedia [daar is hy ook 'n voorbladartikel] te melk. Veral 'n boek deur ene mnr. Hoogerwerf. Ek het reeds op Google Books op die betrokke boek afgekom. Suidpunt (kontak) 19:19, 31 Oktober 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – K175 (trap my uit | bydraes) 19:27, 31 Oktober 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Knap gedaan. – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:39, 6 Desember 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2018 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:34, 2 Desember 2018 (UTC)

Pitia

Sperdatum:
5 Desember 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 'n Vreemde maar interessante artikel oor die Orakel van Delphi. Burgert (kontak) 21:43, 5 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Knap gedaan. – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2018 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 9 Desember 2018 (UTC)

Vlag van Duitsland

Sperdatum:
8 Desember 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel het van net een sin in Augustus 2018 tot ons grootste vlagartikel ooit gegroei. Dit steek ook bo al die anderstalige voorbladartikels uit. Kort maar nog 'n proeflees. Ek was baie versigtig met die taalgebruik. Dalk het @Aliwal2012: en/of @Suidpunt: tyd? Sal dit baie waardeer, hoor! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun voorlopig – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2018 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 16 Desember 2018 (UTC)

Vlag van Israel

Sperdatum:
8 Desember 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie vlagartikel is nou uniek omdat dit van beide die Engelse en Hebreeuse artikels vertaal is. Waarskynlik ons eerste voorbladartikel wat deur 'n deskundige van Hebreeus vertaal is. Daar sal net baie min taalfoute oor wees. Dalk het @Aliwal2012: en/of @Suidpunt: tyd? Sal dit baie waardeer, hoor! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:45, 8 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:39, 6 Desember 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2018 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 23 Desember 2018 (UTC)