Lobamba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lobamba
Ligging van Lobamba in Swaziland
Ligging van Lobamba in Swaziland
Land Swaziland
Distrik Hhohho
Bevolking (2007)
 - Totaal 5 800
Tydsone SAST (UTG)

Lobamba is die regeringsetel van Swaziland en lê 16 km suidoostelik van die hoofstad Mbabane. Die stad het 'n bevolking van 5 800.