Las Palmas de Gran Canaria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Las Palmas de Gran Canaria
Collage Las Palmas de Gran Canaria.jpg

Kaart Wapen
Gran Canaria municipio Las Palmas de Gran Canaria.svg
Escudo de Las Palmas de Gran Canaria.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Provinsie Vlag van Kanariese Eilande Kanariese Eilande
 Koördinate 28°08′N 15°26′O
 Gestig op 24 Junie 1478
 Oppervlakte:  
 - Totaal 100,55 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 381 123
 - Bevolkingsdigtheid 3 790,4 vk/km
 Tydsone UTC
 Burgemeester Jerónimo Saavedra
 Amptelike webwerf laspalmasgc.es

Las Palmas de Gran Canaria, of kortweg Las Palmas, is sedert 1478 naas Santa Cruz de Tenerife die hoofstad en grootste stad van die Kanariese Eilande. Die Kanariese Eilande is 'n oorsese gebied van Spanje langs die kus van Noord-Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2008 'n bevolking van 381 123 gehad en het 'n oppervlakte van 100,55 km².

Eksterne skakels[wysig]