Libreville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Libreville
Libreville1.jpg

Kaart Vlag
GA-Libreville.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Gaboen Gaboen
 Provinsie Estuaire
 Koördinate 00°23′24″N 09°27′00″W
 Gestig op 1839
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 578 156
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +1
 Burgemeester Jean-François Ntoutoume Emane
 Amptelike webwerf mairie-libreville.org

Libreville (Frans vir Vrystad) is die hoofstad en grootste stad van Gaboen met 'n bevolking van 578 156 in 2005. Die stad is die tuiste van ongeveer die helfte van die bevolking van Gaboen en het een van die grootste Europeër-bevolking in Sentraal Afrika.

Geografie[wysig]

Libreville lê by die mond van die Komorivier, langs die Golf van Guinee. Daar is 7 distrikte in Libreville: Batterie IV, Quartier Louis, Mont-Bouët, Nombakélé, Glass, Oloumi en Lalala.

Geskiedenis[wysig]

Die Mpongwé mense het gewoon op die plek waar Libreville vandag is. In 1839, is Gaboen oorgeneem deur die Franse Ryk. Later is 'n klein dorpie gebou vir slawe wat vrygelaat is en die naam Libreville (Vrystad) is in gebruik geneem. In 1960 was die bevolking 30,000, maar sedertdien het die stad se bevolking baie gegroei.

Lughawe[wysig]

Libreville Internasionale Lughawe is 11km noorde van die stad.