Tunis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Tunis
تونس
MontageTunis.jpg

Kaart Wapen
TN-23.svg
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Tunisië Tunisië
 Governorate Tunis
 Koördinate 36°48′N 10°11′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 212,63 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 2 256 320
 - Bevolkingsdigtheid 9 406/vk km
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Seifallah Lasram

Tunis (Arabies: تونس) is die hoofstad en grootste stad van Tunisië. Die stad het 'n bevolking van 1 958 782 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 212,63 km². Dit is in die noordooste van Tunisië aan die kus van die Middellandse See geleë. Die Medina van Tunis en die argeologiese terrein van Karthago is in 1979 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]