Kampala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kampala
KampalaSkyline.jpg

Kaart Vlag
KampalaDot.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Uganda Uganda
 Distrikte Kampala
 Koördinate 00°18′49″N 32°34′52″W
 Gestig op 1890
 Oppervlakte:  
 - Totaal 189 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 190 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 1 420 200
 - Bevolkingsdigtheid 7 514,3/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +3
 Burgemeester
 Amptelike webwerf kcc.go.ug

Kampala is die hoofstad en grootste stad van Uganda met 'n bevolking van 1 420 200 in 2008 en 'n oppervlakte van 189 km². Die stad is naby aan die noordelike oewer van die Victoriameer geleë waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Dit word die hoofstad in 1963. Daar is 'n internasionale lughawe by Entebbe en die stad het ook 'n spoorwegstasie. Die Makerere-universiteit is in 1922 hier opgerig. Kampala se belangrikste bedrywe is bankwese, administrasie, die handel in vrugte en groente, teevermenging en -verpakking, brouery, tekstiele en koffie. Daar is twee katedrale.