Gibraltar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gibraltar
Flag of Gibraltar.svg Coat of arms of Gibraltar1.svg
(Vlag van Gibraltar) (Wapen van Gibraltar)
Nasionale leuse: Nulli Expugnabilis Hosti
Ligging van Gibraltar in Europa
Ligging van Gibraltar in Europa
Kaart van Gibraltar
Kaart van Gibraltar
Amptelike tale Engels
Hoofstad Gibraltar
Grootste stad Gibraltar
Eerste Minister Peter Caruana
Oppervlakte
 - Totaal
6,5 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
28 750
4 462/vk km
Geldeenheid Britse pond (Gib£) (GIP)
Tydsone UTC: UTC + 1
Volkslied Gibraltar Anthem
God Save the Queen

Gibraltar is 'n Britse besitting aan die suidpunt van Spanje met 'n oppervlakte van 6,5 km² en 'n bevolking van 28 750 in 2009. Die meeste inwoners is van Spaanse, Portugese of Marokkanse afkoms. Gibraltar word deur Spanje geëis. Die stad lê aan die noordelike punt van die Straat van Gibraltar.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gibraltar (kategorie)
Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië