Europese Sokkerkampioenskap 2012

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese Sokkerkampioenskap 2012
UEFA Euro 2012

Logo van die Sokkerkampioenskap
Toernooi-inligting
Gasheerlande Vlag van Pole Pole
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Datums 8 Junie – 1 Julie
Spanne 16 (van 1 konfederasie)
Stadions (in 8 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Spanje Spanje (3 titels)
Tweede plek Vlag van Italië Italië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 31
Doele 76 (2.45 per wedstryd)
Bywoning 1 440 896 (46 481 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Kroasië Mario Mandžukić
Vlag van Duitsland Mario Gómez
Vlag van Italië Mario Balotelli
Vlag van Portugal Cristiano Ronaldo
Vlag van Rusland Alan Dzagoef
Vlag van Spanje Fernando Torres (3 doele)
Beste speler Vlag van Spanje Andrés Iniesta
2008
2016

Die Europese Sokkerkampioenskap 2012 (UEFA Europa-beker; amptelik UEFA EURO 2012, Pools: Mistrzostwa Europy w Piłce Nożnej 2012, Oekraïens: Чемпіонат Європи з футболу 2012) het van 8 Junie tot 1 Julie 2012 in Pole en Oekraïne plaasgevind. Daar het 16 spanne vanuit verskeie Europese lande aan die toernooi deelgeneem.

Dis was die 14de aanbieding van die UEFA Europa-beker-toernooi en die eerste keer wat Pole en Oekraïne die geleentheid gekry het om as gasheer op te tree, en die derde keer dat dit deur twee lande gesamentlik aangebied is.

Spanje wen die trofee nadat hulle Italië op 1 Julie in die Olimpiese Stadion in Kiëf met 4 - 0 verslaan het, en sodoende hulle derde Europese titel ingepalm het.

Stadions[wysig]

Die wedstryde is in agt stede en in agt stadions gespeel:

Pole
Warskou Gdansk Wrocław Poznań
Nasionale Stadion, Warskou
Kapasiteit: 56 070[1]
PGE Arena
Kapasiteit: 39 150[2]
Munisipale Stadion, Wrocław
Kapasiteit: 40 000[3]
Munisipale Stadion, Poznań
Kapasiteit: 39 550[4]
Stadion Narodowy w Warszawie 20120422.jpg PGE Arena.jpeg Stadion Miejski we Wrocławiu2.JPG Stadion Miejski Poznan, 2011-08-23.jpg
UEFA Euro 2012 pol.svg
Vlag van Denemarke
Vlag van Republiek van Ierland
Vlag van Spanje
Vlag van Duitsland
Vlag van Portugal
Vlag van Tsjeggië
Vlag van Engeland
Vlag van Nederland
Vlag van Italië
Vlag van Kroasië
Vlag van Pole
Vlag van Griekeland
Vlag van Rusland
Vlag van Oekraïne
Vlag van Swede
Vlag van Frankryk
Vlag van Frankryk
: Span basis-kamp
Soccer ball.svg
: Wedstryd-plek
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Soccer ball.svg
Oekraïne
Kiëf Donetsk Charkif Lwif
Nasionale Olimpiese Sportkompleks
Kapasiteit: 64 640[5]
Donbass Arena
Charkif: 49 400[6]
Metalist Stadion
Kapasiteit: 37 750[7]
Arena Lwif
Kapasiteit: 32 990[8]
Фінал Євро-2012. НСК «Олімпійський». 3 хвилини після фінального свистка.JPG 2014. Донбасс Арена (14072322363).jpg MetalistCharkow.png Arena Lviv.jpg

Wedstryde[wysig]

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig]

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die twee boonste spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep A[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 3 2 0 1 4 5 -1 6
Vlag van Griekeland Griekeland 3 1 1 1 3 3 0 4
Vlag van Rusland Rusland 3 1 1 1 5 3 +2 4
Vlag van Pole Pole 3 0 2 1 2 3 -1 2

8 Junie 2012
18:00
Vlag van Pole Pole 1 - 1
Verslag
Vlag van Griekeland Griekeland Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 56 070
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Lewandowski Doelpunt na 17 minute 17' Doelpunt na 51 minute 51' Salpingidis

8 Junie 2012
20:45
Vlag van Rusland Rusland 4 - 1
Verslag
Flag of the Czech Republic Tsjeggië Munisipale Stadion, Wrocław
Toeskouers: 40 803
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Dzagoef Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 79 minute 79'
Shirokof Doelpunt na 24 minute 24'
Pawlyuchenko Doelpunt na 82 minute 82'
Doelpunt na 52 minute 52' Pilař

12 Junie 2012
18:00
Vlag van Griekeland Griekeland 1 - 2
Verslag
Flag of the Czech Republic Tsjeggië Munisipale Stadion, Wrocław
Toeskouers: 41 105
Skeidsregter: Stéphane Lannoy (Frankryk)
Gekas Doelpunt na 53 minute 53' Doelpunt na 3 minute 3' Jiráček
Doelpunt na 6 minute 6' Pilař

12 Junie 2012
20:45
Vlag van Pole Pole 1 - 1
Verslag
Vlag van Rusland Rusland Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 920
Skeidsregter: Wolfgang Stark (Duitsland)
Błaszczykowski Doelpunt na 57 minute 57' Doelpunt na 37 minute 37' Dzagoef

16 Junie 2012
20:45
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 1 - 0
Verslag
Vlag van Pole Pole Munisipale Stadion, Wrocław
Toeskouers: 41 480
Skeidsregter: Craig Thomson (Skotland)
Jiráček Doelpunt na 72 minute 72'

16 Junie 2012
20:45
Vlag van Griekeland Griekeland 1 - 0
Verslag
Vlag van Rusland Rusland Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 614
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Karagounis Doelpunt na 45+2 minute 45+2'

Groep B[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Duitsland Duitsland 3 3 0 0 5 2 +3 9
Vlag van Portugal Portugal 3 2 0 1 5 4 +1 6
Vlag van Denemarke Denemarke 3 1 0 2 4 5 -1 3
Vlag van Nederland Nederland 3 0 0 3 2 5 -3 0

9 Junie 2012
19:00
Vlag van Nederland Nederland 0 - 1
Verslag
'Vlag van Denemarke Denemarke Metalist-stadion, Charkif
Toeskouers: 35 923
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Doelpunt na 24 minute 24' Krohn-Dehli

9 Junie 2012
21:45
Vlag van Duitsland Duitsland 1 - 0
Verslag
Vlag van Portugal Portugal Arena Lwif, Lwif
Toeskouers: 32 990
Skeidsregter: Stéphane Lannoy (Frankryk)
Gómez Doelpunt na 72 minute 72'

13 Junie 2012
19:00
Vlag van Denemarke Denemarke 2 - 3
Verslag
Vlag van Portugal Portugal Arena Lwif, Lwif
Toeskouers: 31 840
Skeidsregter: Craig Thomson (Skotland)
Bendtner Doelpunt na 41 minute 41', Doelpunt na 80 minute 80' Doelpunt na 24 minute 24' Pepe
Doelpunt na 36 minute 36' Postiga
Doelpunt na 87 minute 87' Varela

13 Junie 2012
21:45
Vlag van Nederland Nederland 1 - 2
Verslag
Vlag van Duitsland Duitsland Metalist-stadion, Charkif
Toeskouers: 37 750
Skeidsregter: Jonas Eriksson (Swede)
Doelpunt na 73 minute 73' Van Persie Doelpunt na 24 minute 24', Doelpunt na 38 minute 38' Gómez

17 Junie 2012
21:45
Vlag van Portugal Portugal 2 - 1
Verslag
Vlag van Nederland Nederland Metalist-stadion, Charkif
Toeskouers: 37 445
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Ronaldo Doelpunt na 28 minute 28', Doelpunt na 74 minute 74' Doelpunt na 11 minute 11' Van der Vaart

17 Junie 2012
21:45
Vlag van Denemarke Denemarke 1 - 2
Verslag
Vlag van Duitsland Duitsland Arena Lwif, Lwif
Toeskouers: 32 990
Skeidsregter: Carlos Velasco Carballo (Spanje)
Krohn-Dehli Doelpunt na 24 minute 24' Doelpunt na 19 minute 19' Podolski
Doelpunt na 80 minute 80' Bender

Groep C[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Spanje Spanje 3 2 1 0 6 1 +5 7
Vlag van Italië Italië 3 1 2 0 4 2 +2 5
Vlag van Kroasië Kroasië 3 1 1 1 4 3 +1 4
Flag of Ireland Ierland 3 0 0 3 1 9 -8 0

10 Junie 2012
18:00
Vlag van Spanje Spanje 1 - 1
Verslag
Vlag van Italië Italië PGE Arena, Gdansk
Toeskouers: 38 869
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Fàbregas Doelpunt na 64 minute 64' Doelpunt na 61 minute 61' Di Natale

10 Junie 2012
20:45
Flag of Ireland Ierland 1 - 3
Verslag
Vlag van Kroasië Kroasië Munisipale Stadion, Poznań
Toeskouers: 39 550
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
St Ledger Doelpunt na 19 minute 19' Doelpunt na 3 minute 3', Doelpunt na 49 minute 49' Mandžukić
Doelpunt na 43 minute 43' Jelavić

14 Junie 2012
18:00
Vlag van Italië Italië 1 - 1
Verslag
Vlag van Kroasië Kroasië Munisipale Stadion, Poznań
Toeskouers: 37 096
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Pirlo Doelpunt na 39 minute 39' Doelpunt na 72 minute 72' Mandžukić

14 Junie 2012
20:45
Vlag van Spanje Spanje 4 - 0
Verslag
Flag of Ireland Ierland PGE Arena, Gdansk
Toeskouers: 39 150
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Torres Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 70 minute 70'
Silva Doelpunt na 49 minute 49'
Fàbregas Doelpunt na 83 minute 83'

18 Junie 2012
20:45
Vlag van Kroasië Kroasië 0 - 1
Verslag
Vlag van Spanje Spanje PGE Arena, Gdansk
Toeskouers: 39 076
Skeidsregter: Wolfgang Stark (Duitsland)
Doelpunt na 88 minute 88' Navas

18 Junie 2012
20:45
Vlag van Italië Italië 2 - 0
Verslag
Flag of Ireland Ierland Munisipale Stadion, Poznań
Toeskouers: 38 794
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Cassano Doelpunt na 35 minute 35'
Balotelli Doelpunt na 90 minute 90'

Groep D[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT DS Pnt
Vlag van Engeland Engeland 3 2 1 0 5 3 +2 7
Vlag van Frankryk Frankryk 3 1 1 1 3 3 0 4
Vlag van Oekraïne Oekraïne 3 1 0 2 2 4 -2 3
Vlag van Swede Swede 3 1 0 2 5 5 0 3

11 Junie 2012
19:00
Vlag van Frankryk Frankryk 1 - 1
Verslag
Vlag van Engeland Engeland Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 47 400
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Nasri Doelpunt na 39 minute 39' Doelpunt na 30 minute 30' Lescott

11 Junie 2012
21:45
Vlag van Oekraïne Oekraïne 2 - 1
Verslag
Vlag van Swede Swede Olimpiese Stadion, Kiëf
Toeskouers: 64 290
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Shewchenko Doelpunt na 55 minute 55', Doelpunt na 62 minute 62' Doelpunt na 52 minute 52' Ibrahimović

15 Junie 2012
19:00
Vlag van Oekraïne Oekraïne 0 - 2
Verslag
Vlag van Frankryk Frankryk Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Björn Kuipers (Nederland)
Doelpunt na 53 minute 53' Ménez
Doelpunt na 56 minute 56' Cabaye

15 Junie 2012
22:00
Vlag van Swede Swede 2 - 3
Verslag
Vlag van Engeland Engeland Olimpiese Stadion, Kiëf
Toeskouers: 64 640
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Johnson Doelpunt na 49 minute 49' (e. d.)
Mellberg Doelpunt na 59 minute 59'
Doelpunt na 23 minute 23' Carroll
Doelpunt na 64 minute 64' Walcott
Doelpunt na 78 minute 78' Welbeck

19 Junie 2012
21:45
Vlag van Engeland Engeland 1 - 0
Verslag
Vlag van Oekraïne Oekraïne Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 48 700
Skeidsregter: Viktor Kassai (Hongarye)
Rooney Doelpunt na 48 minute 48'

19 Junie 2012
21:45
Vlag van Swede Swede 2 - 0
Verslag
Vlag van Frankryk Frankryk Olimpiese Stadion, Kiëf
Toeskouers: 63 010
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Ibrahimović Doelpunt na 54 minute 54'
Larsson Doelpunt na 90+1 minute 90+1'

Uitklopfase[wysig]

Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
                   
21 Junie – Warskou        
 Flag of the Czech Republic Tsjeggië  0
27 Junie – Donetsk
 Vlag van Portugal Portugal  1  
 Vlag van Portugal Portugal  0
(2)
23 Junie – Donetsk
   Vlag van Spanje Spanje  0
(4)
 
 Vlag van Spanje Spanje  2
1 Julie – Kiëf
 Vlag van Frankryk Frankryk  0  
 Vlag van Spanje Spanje  4
22 Junie – Gdańsk
   Vlag van Italië Italië  0
 Vlag van Duitsland Duitsland  4
28 Junie – Warskou
 Vlag van Griekeland Griekeland  2  
 Vlag van Duitsland Duitsland  1
24 Junie – Kiëf
   Vlag van Italië Italië  2  
 Vlag van Engeland Engeland  0
(2)
 Vlag van Italië Italië  0
(4)
 
 

Kwarteindrondte[wysig]


21 Junie 2012
20:45
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 0 - 1
Verslag
Vlag van Portugal Portugal Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 590
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Doelpunt na 79 minute 79' Ronaldo

22 Junie 2012
20:45
Vlag van Duitsland Duitsland 4 - 2
Verslag
Vlag van Griekeland Griekeland PGE Arena, Gdańsk
Toeskouers: 38 751
Skeidsregter: Damir Skomina (Slowenië)
Lahm Doelpunt na 39 minute 39'
Khedira Doelpunt na 61 minute 61'
Klose Doelpunt na 68 minute 68'
Reus Doelpunt na 74 minute 74'
Doelpunt na 55 minute 55' Samaras
Doelpunt na 89 minute 89' (straf) Salpingidis

23 Junie 2012
21:45
Vlag van Spanje Spanje 2 - 0
Verslag
Vlag van Frankryk Frankryk Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 47 000
Skeidsregter: Nicola Rizzoli (Italië)
Alonso Doelpunt na 19 minute 19', Doelpunt na 90+1 minute 90+1' (straf)

24 Junie 2012
21:45
Vlag van Engeland Engeland 0 - 0 (e.t.)
Verslag
Strafskoppe
2 - 4
Vlag van Italië Italië Olimpiese Stadion, Kiëf
Toeskouers: 64 340
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Strafskoppe
Gerrard Scored
Rooney Scored
Young Missed
Cole Missed
Strafskoppe
Scored Balotelli
Missed Montolivo
Scored Pirlo
Scored Nocerino
Scored Diamanti

Halfeindrondte[wysig]


27 Junie 2012
21:45
Vlag van Portugal Portugal 0 - 0 (e.t.)
Verslag
Strafskoppe
2 - 4
Vlag van Spanje Spanje Donbass Arena, Donetsk
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Cüneyt Çakır (Turkye)
Strafskoppe
Moutinho Missed
Pepe Scored
Nani Scored
Alves Missed
Strafskoppe
Missed Alonso
Scored Iniesta
Scored Piqué
Scored Ramos
Scored Fàbregas

28 Junie 2012
20:45
Vlag van Duitsland Duitsland 1 - 2
Verslag
Vlag van Italië Italië Nasionale Stadion, Warskou
Toeskouers: 55 540
Skeidsregter: Stéphane Lannoy (Frankryk)
Özil Doelpunt na 90+2 minute 90+2' (straf) Doelpunt na 20 minute 20', Doelpunt na 36 minute 36' Balotelli

Eindstryd[wysig]


1 Julie 2012
21:45
Vlag van Spanje Spanje 4 - 0
Verslag
Vlag van Italië Italië Nasionale Olimpiese Sportkompleks, Kiëf
Toeskouers: 63 170
Skeidsregter: Pedro Proença (Portugal)
Silva Doelpunt na 14 minute 14'
Alba Doelpunt na 41 minute 41'
Torres Doelpunt na 84 minute 84'
Mata Doelpunt na 88 minute 88'
2012 Europese Sokkerkampioen
Vlag van Spanje Spanje

Verwysings[wysig]

  1. National Stadium Warsaw”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  2. Arena Gdansk”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  3. Municipal Stadium Wroclaw”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  4. Municipal Stadium Poznan”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  5. Olympic Stadium, Kyiv”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  6. Donbass Arena”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  7. Metalist Stadium”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.
  8. Arena Lviv”. UEFA.com. Union of European Football Associations. URL besoek op 16 Junie 2012.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: