Eris (dwergplaneet)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eris   Eris se sterrekundige simbool
Die dwergplaneet Eris
Eris en sy maan Dysnomia (links), soos waargeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop.
Ontdekking
Ontdek deur Michael E. Brown
Chad Trujillo
David Rabinowitz[1]
Datum 5 Januarie 2005[2]
Planetoïde-benaming 136199 Eris
Alternatiewe name 2003 UB313[3]
Planetoïde-kategorie dwergplaneet
TNS
plutoid
verstrooide skyf[4][5]
Wentelbaaneienskappe[3]
Epog 6 Maart 2006
(JD 2453800,5)[6]
Afelium 97,56 AE
14,609 km
Perihelium 37,77 AE
5,659 km
Semi-hoofas 67,67 AE
10,129 km
Eksentrisiteit 0,441 77
Wentelperiode 203 600 dae
557 jare
Gem. omwentelingspoed 3,436 km/s
Gem. anomalie 197,634 27°
Inklinasie 44,187°
Lengteligging van stygende nodus 35,869 6°
Periheliumargument 151,430 5°
Natuurlike satelliete Dysnomia
Fisiese eienskappe
Gem. radius 1163 ± 6 km[7][8]
Oppervlakte 17 000 000 km²
6 560 000 myl²
Massa (1,67 ± 0,02)22 kg
(0,0028 Aardes)
(0,23 Mane)
Gem. digtheid 2,52 ± 0,05 g/cm3[7][9]
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,827 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
1,384 km/s
Sideriese
rotasieperiode
25,9 ± 8 hr[3]
0,9696+0,09−0,04[7]
Oppervlak-temp.
   (ongeveer)
min gem. maks
30 K 42,5 K 55 K
: B-V=0,78, V-R=0,45
Skynmagnitude 18,7[10]
Absolute magnitude −1,19 ± 0,3[3]
Hoekgrootte 40 milli-arcsec[11]
Animation showing movement of 2003 UB313-2-.gif
Animasie wat die beweging van Eris aandui op die beelde wat tot die ontdekking daarvan gelei het. Eris word uitgewys met 'n pyl. Die drie rame is oor 'n tydperk van drie uur geneem.
Artist's impression dwarf planet Eris.jpg
'n Kunstenaarsvoorstelling van Eris.
2006-16-a-full-1-.jpg
'n Kunstenaarsvoorstelling van Eris met sy natuurlike satelliet Dysnomia.

Eris, amptelik 136199 Eris, is die grootste dwergplaneet in die sonnestelsel. Met 'n deursnit van ongeveer 2500 km is dit groter as Pluto en het 27% meer massa.[12][13] Dit is egter drie keer verder van die son af as Pluto, 96,7 AE.

Eris is op 5 Januarie 2005 ontdek deur 'n span sterrekundiges onder leiding van Mike Brown, wat haar tydelik "Xena" gedoop het (na die televisiekarakter, Xena: Warrior Princess). Die ontdekking is later daardie jaar bevestig.

Dit is verby die Kuiper-gordel geleë, in 'n streek wat as die "verstrooide skyf" bekend staan. Eris het self ook 'n natuurlike satelliet, Dysnomia. Onlangse waarnemings het geen aanduidings van ander mane gevind nie. Met die uitsondering van 'n paar komete, is Eris en Dysnoma die mees afgeleë natuurlike voorwerpe in die sonnestelsel.[2]

Omdat Eris groter as Pluto is, het sy ontdekkers en NASA dit eers as die 10de planeet in die Sonnestelsel beskryf. Hierdie beskrywing, gepaard met die potensiële bestaan van ander soortgelyke hemelliggame, het die Internasionale Sterrekundige Unie genoodsaak om die term "planeet" vir die eerste keer te definieer. Eris, Pluto, Ceres, Haumea en Makemake word tans almal as "dwergplanete" geklassifiseer.

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
  1. Staff (2007-05-01). “Discovery Circumstances: Numbered Minor Planets”. IAU: Minor Planet Center. URL besoek op 2007-05-05.
  2. 2,0 2,1 Mike Brown (2006). “The discovery of 2003 UB313 Eris, the largest known dwarf planet”. URL besoek op 2007-05-03.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 JPL Small-Body Database Browser: 136199 Eris (2003 UB313)”. 2009-11-20 last obs. URL besoek op 2009-01-21.
  4. List Of Centaurs and Scattered-Disk Objects”. Minor Planet Center. URL besoek op 2008-09-10.
  5. Marc W. Buie (2007-11-06). “Orbit Fit and Astrometric record for 136199”. Deep Ecliptic Survey. URL besoek op 2007-12-08.
  6. Asteroid Observing Services
  7. 7,0 7,1 7,2 (2011) “Size, density, albedo and atmosphere limit of dwarf planet Eris from a stellar occultation”. European Planetary Science Congress Abstracts 6: 137. Besoek op 2011-09-14.
  8. Beatty, Kelly (November 2010). “Former 'tenth planet' may be smaller than Pluto”. NewScientist.com. Sky and Telescope. URL besoek op 2011-10-17.
  9. Beatty, Kelly (2010-11-07). “Eris Gets Dwarfed (Is Pluto Bigger?)”. Sky & Telescope (News Blog). URL besoek op 2011-10-17.
  10. AstDys (136199) Eris Ephemerides”. Department of Mathematics, University of Pisa, Italy. URL besoek op 2009-03-16.
  11. Bertoldi F., Altenhoff W., Weiss A., Menten K. M., Thum C. (2006). “The trans-Neptunian object UB313 is larger than Pluto”. Nature 439 (7076): 563–564. DOI:10.1038/nature04494.
  12. Michael E. Brown and Emily L. Schaller (2007). “The Mass of Dwarf Planet Eris” (abstract page). Science 316 (5831): 1585. DOI:10.1126/science.1139415.
  13. Dwarf Planet Outweighs Pluto”. space.com. 2007. URL besoek op 2007-06-14.
Die Sonnestelsel
Son Mercurius Venus Maan Aarde Phobos en Deimos Mars Ceres Asteroïdegordel Jupiter Jupiter se natuurlike satelliete Jupiter se ringe Saturnus Saturnus se natuurlike satelliete Saturnus se ringe Uranus Uranus se natuurlike satelliete Uranus se ringe Neptunus Neptunus se natuurlike satelliete Neptunus se ringe Pluto Charon, Nix en Hydra Haumea Haumea se natuurlike satelliete Makemake Kuiper-gordel Eris Dysnomia Verstrooide skyf Hills-wolk Oort-wolkSolar System Template Final.png
Beeldinligting
SonMercuriusVenusAardeMarsCeresJupiterSaturnusUranusNeptunusPlutoHaumeaMakemakeEris
Mane: AardeMarsAsteroïdiesJupiterSaturnusUranusNeptunusPlutoHaumeaErisRinge: JupiterSaturnusUranusNeptunus
PlaneteDwergplaneteKleinplanete
MeteoroïdesAsteroïdesAsteroïdegordelSentoureTrans-Neptunus-voorwerpeKuiper-gordelVerstrooide skyfKometeHills-wolkOort-wolk