Makemake

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Makemake   
Die dwergplaneet Makemake
Makemake, soos waargeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop op 20 November 2006.
Ontdekking
Ontdek deur Michael E. Brown
Chad Trujillo
David Rabinowitz
Datum 31 Maart 2005
Planetoïde-benaming (136472) Makemake
Alternatiewe name 2005 FY9
Planetoïde-kategorie dwergplaneet
TNS
plutoid
(cubewano)[1]
Wentelbaaneienskappe[2][3]
Epog 28 Januarie 1955
(JD 2 435 135,5)
Afelium 53,074 AE
7,939 Tm
Perihelium 38,509 AE
5,760 Tm
Semi-hoofas 45,791 AE
6,850 Tm
Eksentrisiteit 0,159
Wentelperiode 309,88 jare
(113 183 dae)
Gem. omwentelingspoed 4,419 km/s
Gem. anomalie 85,13°
Inklinasie 28,96°
Lengteligging van stygende nodus 79,382°
Periheliumargument 298,41°
Natuurlike satelliete 0
Fisiese eienskappe
Gem. radius 750+200−100 km[4]
710 ± 30 km[5]
Oppervlakte ~6 300 000 km2
Volume ~1,59 km3
Massa ~321 kg (aanvaar)
(0,0005 Aardes)
Gem. digtheid ~2 g/cm3 (aanvaar)
Oppervlak-
aantrekkingskrag
~0,4 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
~0,75 km/s
Sideriese
rotasieperiode
7,771 ± 0,003 ure[6]
78,2+10,3−8,6 (geometries)[4]
Temperatuur 30–35 K
: B-V=0,83, V-R=0,5
Skynmagnitude 16,7 (opposisie)[7][8]
Absolute magnitude −0,44[3]
2005FY9art.jpg
'n Kunstenaarskonsep van Makemake.
Artist’s impression of the surface of the dwarf planet Makemake.jpg
'n Kunstenaarskonsep van 'n uitsig oor die oppervlak van Makemake met die Son (regs bo) in die agtergrond.

Makemake, amptelik (136472) Makemake, is die derde grootste dwergplaneet in die sonnestelsel en een van die grootste Kuiper-gordelvoorwerpe (KGV's). Makemake het 'n deursnit wat gelykstaande is aan ongeveer driekwart van Pluto s'n en het geen natuurlike satelliete nie. Hierdie dwergplaneet het 'n uiters koue gemiddelde temperatuur van −243,2 °C (of 30 Kelvin), wat suggereer dat sy oppervlak met metaan-, etaan- en moontlik stikstofysse bedek is.

Makemake is oorspronklik deur 'n sterrekundige span onder leiding van Michael Brown op 31 Maart 2005 ontdek, maar die ontdekking is eers op 29 Julie 2005 aangekondig. Die dwergplaneet is vernoem na die mitologiese god Makemake, wat in die geloof van die Rapa Nui (die inwoners van Paaseiland) die god van die mensdom en vrugbaarheid is.

Verwysings[wysig]

  1. (en) MPEC 2009-P26 :Distant Minor Planets (2009 AUG. 17.0 TT)”. IAU Minor Planet Center: 2009-08-07. URL besoek op 2009-08-28.
  2. (en) Marc W. Buie (2008-04-05). “Orbit Fit and Astrometric record for 136472”. SwRI (Space Science Department). URL besoek op 2008-07-13.
  3. 3,0 3,1 (en) JPL Small-Body Database Browser: 136472 (2005 FY9)”. NASA Jet Propulsion Laboratory. 2010-01-26 last obs. URL besoek op 2008-06-11.
  4. 4,0 4,1 (en) J. Stansberry (2008). “Physical Properties of Kuiper Belt and Centaur Objects: Constraints from Spitzer Space Telescope”. The Solar System beyond Neptune: 161.
  5. (en) T.L. Lim, J. Stansberry, T.G. Müller (2010). “"TNOs are Cool": A survey of the trans-Neptunian region III. Thermophysical properties of 90482 Orcus and 136472 Makemake”. Astronomy and Astrophysics 518. DOI:10.1051/0004-6361/201014701.
  6. (en) A. N. Heinze and Daniel deLahunta, The rotation period and light-curve amplitude of Kuiper belt dwarf planet 136472 Makemake (2005 FY9), The Astronomical Journal 138 (2009), pp. 428–438. doi: 10.1088/0004-6256/138/2/428
  7. (en) AstDys (136472) Makemake Ephemerides”. Department of Mathematics, University of Pisa, Italy. URL besoek op 2009-03-19.
  8. (en) Asteroid 136472 Makemake (2005 FY9)”. HORIZONS Web-Interface. JPL Solar System Dynamics. URL besoek op 2008-07-01.
Die Sonnestelsel
Son Mercurius Venus Maan Aarde Phobos en Deimos Mars Ceres Asteroïdegordel Jupiter Jupiter se natuurlike satelliete Jupiter se ringe Saturnus Saturnus se natuurlike satelliete Saturnus se ringe Uranus Uranus se natuurlike satelliete Uranus se ringe Neptunus Neptunus se natuurlike satelliete Neptunus se ringe Pluto Charon, Nix en Hydra Haumea Haumea se natuurlike satelliete Makemake Kuiper-gordel Eris Dysnomia Verstrooide skyf Hills-wolk Oort-wolkSolar System Template Final.png
Beeldinligting
SonMercuriusVenusAardeMarsCeresJupiterSaturnusUranusNeptunusPlutoHaumeaMakemakeEris
Mane: AardeMarsAsteroïdiesJupiterSaturnusUranusNeptunusPlutoHaumeaErisRinge: JupiterSaturnusUranusNeptunus
PlaneteDwergplaneteKleinplanete
MeteoroïdesAsteroïdesAsteroïdegordelSentoureTrans-Neptunus-voorwerpeKuiper-gordelVerstrooide skyfKometeHills-wolkOort-wolk