Nxuba Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Nxuba
Kaart van Suid-Afrika wat Nxuba in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC128
Hoofstad Adelaide
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Area 2 732 km²  
Bevolking 24,264 (2011)


Die Nxuba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: