Paralimpiese Somerspele 1960

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ie Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1960

Gehou in Rome, Italië
Deelnemende lande 23
Deelnemende atlete 400
Items 57 in 8 sporte
Openingseremonie 18 September 1960
Sluitingseremonie 25 September 1960
Amptelik geopen deur Camillo Giardina
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele :
Volgende Spele 1964: Tokio (Japan)

Die Ie Paralimpiese Spele word in 1960 in Rome, Italië aangebied. Ongeveer 400 atlete uit 23 lande neem aan hierdie eerste Paralimpiese Spele deel.

Sover bekend het Suid-Afrika nie aan die Spele deelgeneem nie, maar was wel op die volgende Paralimpiese Spele in 1964 verteenwoordig.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Italië Italië - 29 28 23 80
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 20 15 20 55
3 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland - 15 6 9 30
4 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 11 8 11 30
5 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 11 7 7 25
6 Vlag van Noorweë Noorweë - 9 3 4 16
7 Vlag van Australië Australië - 3 6 1 10
8 Vlag van Nederland Nederland - 3 6 0 9
9 Vlag van Frankryk Frankryk - 3 3 1 7
10 Vlag van Argentinië Argentinië - 2 3 1 6
11 Vlag van Zimbabwe Rhodesië - 2 1 2 5
12 Flag of Ireland Ierland - 2 0 0 2
13 Vlag van Switserland Switserland - 1 3 0 4
14 Vlag van België België - 1 1 1 3
15 Vlag van Finland Finland - 1 0 0 1
16 Vlag van Israel Israel - 0 2 2 4
17 Flag of Malta (1943).svg Malta - 0 2 2 4
Totaal - 113 94 84 291

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee