Paralimpiese Somerspele 2000

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2000

Gehou in Sydney, Australië
Deelnemende lande 127
Deelnemende atlete 3843 (2867 mans, 979 vroue)
Items 551 in 20 sporte
Openingseremonie 18 Oktober 2000
Sluitingseremonie 29 Oktober 2000
Amptelik geopen deur William Deane
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam Louise Sauvage
Vorige Spele 1996: Atlanta (VSA)
Volgende Spele 2004: Athene (Griekeland)

Die XIe Paralimpiese Somerspele word in 2000 in Sydney, Australië aangebied.

Die Suid-Afrikaanse span behaal 'n dertiende plek met 38 medaljes (dertien goud, twaalf silwer en dertien brons) en verbeter agt wêreldrekords.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Australië Australië - 63 39 47 149
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 41 43 47 131
3 Vlag van Kanada Kanada - 38 33 25 96
4 Vlag van Spanje Spanje - 38 30 38 106
5 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 36 39 34 109
6 Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina - 34 22 17 73
7 Vlag van Frankryk Frankryk - 30 28 28 86
8 Vlag van Pole Pole - 19 22 12 53
9 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 18 7 7 32
10 Vlag van Duitsland Duitsland - 16 41 38 95
11 Flag of the Czech Republic Tsjeggië - 15 15 13 43
12 Vlag van Japan Japan - 13 17 11 41
13 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika - 13 12 13 38
14 Vlag van Rusland Rusland - 12 11 12 35
15 Vlag van Nederland Nederland - 12 9 9 30
16 Vlag van Iran Iran - 12 4 7 23
17 Vlag van Meksiko Meksiko - 10 12 12 34
18 Vlag van Italië Italië - 9 8 10 27
19 Vlag van Denemarke Denemarke - 8 8 14 30
20 Vlag van Switserland Switserland - 8 4 8 20
21 Vlag van Hongkong Hongkong - 8 3 7 18
22 Vlag van Nigerië Nigerië - 7 1 5 13
23 Vlag van Egipte Egipte - 6 12 10 28
24 Vlag van Brasilië Brasilië - 6 10 6 22
25 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 6 8 4 18
26 Vlag van Portugal Portugal - 6 5 4 15
27 Vlag van Tunisië Tunisië - 6 4 1 11
28 Vlag van Belarus Belarus - 5 8 10 23
29 Vlag van Swede Swede - 5 6 10 21
30 Vlag van Thailand Thailand - 5 4 2 11
31 Flag of Ireland Ierland - 5 3 1 9
32 Vlag van Hongarye Hongarye - 4 5 14 23
33 Vlag van Griekeland Griekeland - 4 4 3 11
34 Vlag van Kuba Kuba - 4 2 2 8
35 Vlag van Oekraïne Oekraïne - 3 20 14 37
36 Vlag van Slowakye Slowakye - 3 5 5 13
37 Vlag van Israel Israel - 3 2 1 6
38 Vlag van Algerië Algerië - 3 0 0 3
39 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 2 7 6 15
40 Vlag van Noorweë Noorweë - 2 6 7 15
41 Vlag van Ysland Ysland - 2 0 2 4
42 Vlag van België België - 1 4 4 9
43 Vlag van Finland Finland - 1 3 6 10
44 Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina - 1 2 4 7
45 Vlag van Estland Estland - 1 1 3 5
46 Vlag van Kenia Kenia - 1 1 2 4
47 Vlag van Peru Peru - 1 1 0 2
48 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus - 1 0 1 2
49 Vlag van Bulgarye Bulgarye - 1 0 0 1
Vlag van Jordanië Jordanië - 1 0 0 1
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe - 1 0 0 1
52 Flag of the Faroe Islands Faroëreilande - 0 3 1 4
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate - 0 3 1 4
54 Vlag van Argentinië Argentinië - 0 2 3 5
55 Vlag van Slowenië Slowenië - 0 2 2 4
56 Vlag van Litaue Litaue - 0 2 1 3
57 Vlag van Koeweit Koeweit - 0 1 4 5
58 Vlag van Bahrein Bahrein - 0 1 1 2
Vlag van Panama Panama - 0 1 1 2
60 Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan - 0 1 0 1
Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina - 0 1 0 1
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië - 0 1 0 1
63 Vlag van Letland Letland - 0 0 3 3
64 Vlag van Libië Libië - 0 0 1 1
Palestinian flag Palestynse Owerheid - 0 0 1 1
Vlag van Filippyne Filippyne - 0 0 1 1
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico - 0 0 1 1
Vlag van Venezuela Venezuela - 0 0 1 1
Totaal - 550 549 558 1657

Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee