Paralimpiese Somerspele 1984

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
VIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1984

Gehou in Stoke Mandeville, VK
Deelnemende lande 41
Deelnemende atlete 1100
Items ~300 in 10 sporte
Openingseremonie 22 Julie 1984
Sluitingseremonie 1 Augustus 1984
Amptelik geopen deur Prins Charles
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1980: Arnhem (Nederland)
Volgende Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)
VIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1984

Gehou in New York, VSA
Deelnemende lande 45
Deelnemende atlete 1800
Items ~300 in 15 sporte
Openingseremonie 17 Junie 1984
Sluitingseremonie 30 Junie 1984
Amptelik geopen deur Ronald Reagan
Atlete-eed
Beampte-eed
Olimpiese vlam
Vorige Spele 1980: Arnhem (Nederland)
Volgende Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)

Die VIIe Paralimpiese Spele word in 1984 in Stoke Mandeville (Verenigde Koninkryk) (rolstoelatlete) en New York, Verenigde State van Amerika (atlete met breinverlamming, gesigsgestremde atlete, atlete met amputasies en les autres) gehou.

Suid-Afrika het nie aan die Paralimpiese Spele deelgeneem nie.

Sportsoorte[wysig]

Deelnemers is opgedeel in vyf gestremdheidskategorieë: Atlete met amputasies, atlete met breinverlamming, gesigsgestremde atlete, rolstoelatlete en les autres (die ander). Die rolstoelkategorie was vir atlete wat 'n rolstoel moet gebruik weens 'n ruggraatbesering. Party van die atlete met amputasies het egter ook in die rolstoelafdeling meegeding. Hierdie Spele was die eerste een waar 'n marathon vir die rolstoelatlete aangebied is. Die sewentien sportsoorte waarin meegeding is asook wie daaraan kon meeding is hier onder gelys:

  • Atletiek - Almal
  • Boccia - Breinverlamde atlete
  • Boogskiet - Breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Doelbal - Gesigsgestremde atlete
  • Fietsry - Breinverlamde atlete
  • Optelsport - Atlete met amputasies, breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Paralimpiese sokker - Breinverlamde atlete
  • Perdesport - Breinverlamde atlete
  • Rolbal - Atlete met amputasies en rolstoelatlete
  • Rolstoelbasketbal - Rolstoelatlete en les autres
  • Rolstoelskerm - Rolstoelatlete
  • Skyfskiet - Atlete met amputasies, breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Snoeker - Rolstoelatlete
  • Stoei - Gesigsgestremde atlete
  • Swem - Almal
  • Tafeltennis - Atlete met amputasies, breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Vlugbal - Atlete met amputasies en les autres

Medaljes[wysig]

Die onderstaande tabel is 'n gekombineerde medaljetabel van die kompetisies in Stoke Mandeville en New York:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1. Vlag van Verenigde State VSA - 136 131 129 396
2. Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk - 107 112 112 331
3. Vlag van Kanada Kanada - 87 82 69 238
4. Vlag van Swede Swede - 80 43 34 157
5. Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland - 79 76 74 229
6. Vlag van Frankryk Frankryk - 71 69 45 185
7. Vlag van Nederland Nederland - 55 51 28 134
8. Vlag van Australië Australië - 49 54 51 154
9. Vlag van Pole Pole - 46 39 21 106
10. Vlag van Denemarke Denemarke - 30 13 16 59
11. Vlag van Noorweë Noorweë - 29 31 30 90
12. Vlag van België België - 22 21 14 57
13. Vlag van Spanje Spanje - 22 10 12 44
14. Flag of Ireland Ierland - 20 15 30 65
15. Vlag van Finland Finland - 19 13 26 58
16. Vlag van Switserland Switserland - 18 13 12 43
17. Vlag van Oostenryk Oostenryk - 14 20 10 44
18. Vlag van Hongarye Hongarye - 12 12 4 28
19. Vlag van Israel Israel - 11 21 12 44
20. Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië - 11 9 11 31
21. Vlag van Italië Italië - 9 19 14 42
22. Vlag van Japan Japan - 9 7 8 24
23. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland - 8 10 7 25
24. Vlag van Brasilië Brasilië - 7 17 4 28
25. Vlag van Meksiko Meksiko - 6 14 17 37
26. Vlag van Portugal Portugal - 4 3 7 14
27. Vlag van Hongkong Hongkong - 3 5 9 17
28. Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina - 2 12 8 22
29. Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago - 2 1 0 3
30. Vlag van Luxemburg Luxemburg - 1 4 1 6
31. Vlag van Koeweit Koeweit - 1 3 4 8
32. Flag of Myanmar Burma - 1 2 1 4
33. Vlag van Egipte Egipte - 1 1 5 7
34. Vlag van Kenia Kenia - 1 1 1 3
35. Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland - 0 3 1 4
36. Vlag van Ysland Ysland - 0 2 8 10
37. Vlag van Indië Indië - 0 2 2 4
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 0 2 2 4
39. Vlag van Jordanië Jordanië - 0 1 2 3
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe - 0 1 2 3
41. Flag of the Bahamas Bahamas - 0 1 1 2
Vlag van Indonesië Indonesië - 0 1 1 2
43. Vlag van Bahrein Bahrein - 0 0 2 2
- Totaal (43 Lande) - 973 946 848 2767

Ander lande[wysig]

Lande wat deelgeneem het, maar nie medaljes gekry het nie is:


Eksterne skakels[wysig]


Paralimpiese Spele Logo van die Paralimpiese Spele

Somerspele: Rome 1960 - Tokio 1964 - Tel Aviv 1968 - Heidelberg 1972 - Toronto 1976 - Arnhem 1980 - New York & Stoke Mandeville 1984 - Seoel 1988 - Barcelona 1992 - Atlanta 1996 - Seoel 2000 - Athene 2004 - Beijing 2008 - Londen 2012 - Rio de Janeiro 2016 - Tokio 2020
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 - Lake Placid 1980 - Innsbruck 1984 - Innsbruck 1988 - Tignes-Albertville 1992 - Lillehammer 1994 - Nagano 1998 - Salt Lake City 2002 - Turyn 2006 - Vancouver 2010 - Sotsji 2014 - Pyeongchang 2018
Internasionale Paralimpiese Komitee - Nasionale Paralimpiese Komitee